Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ridgeway besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ridgeway.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ridgeway akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ridgeway Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ridgeway Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ridgeway

Lalela House bied pragtige gastehuisverblyf in die stil buurt in Ridgeway in die suide van Johannesburg naby die Soccer City Stadion. Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers wat slaapplek vir 2 tot 4 gaste bied en ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ridgeway

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Crown Gardens, Johannesburg

Regal Guest House bied verblyf in Crown Gardens, 'n woonbuurt in Johannesburg. Daar is heelwat besienswaardighede in die omgewing, waaronder Gold Reef City, Southgate Mall, Klipriviersberg Natuurreservaat, die Johan...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robertsham, Crown Gardens

Rifle Range Cottage is 'n huislike en veilige selfsorgkothuis wat ideaal in Robertsham, Johannesburg, naby al die gewilde hoofpaaie en 1,6 km vanaf Gold Reef City en die Apartheidsmuseum geleë is. Die Glen-winkelse...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Crown Gardens, Johannesburg

Semeni Asante Guest House is in Crown Gardens in Johannesburg, ongeveer 1,8 km vanaf Gold Reef City Casino en die Apartheid Museum, 2,2 km vanaf Gold Reef City en 5 km vanaf die James Hall Museum van Vervoer. Verbl...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Robertsham, Crown Gardens

Anson Cottage is 'n selfsorgkothuis wat in Robertsham, Johannesburg naby al die hoofweë en sowat 1,6 km van Gold Reef City en die Apartheidsmuseum af geleë is. The Glen Winkelsentrum is sowat 5 km ver. Die kothuis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Crown Gardens, Johannesburg

Judy's Guesthouse bied gerieflike verblyf in gemeubileerde eenhede in Crown Gardens, Johannesburg. Gaste kan kies tussen 2 eenhede wat elk slaapplek vir 3 gaste het. Elke eenheid het 3 enkelbeddens en 'n privaat ba...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robertsham, Johannesburg

Estelle Cottage is 'n ruim selfsorgkothuis in Robertsham, Johannesburg. Dis naby al die hoofweë en sowat 1,6 km vanaf Gold Reef City Amusement Park en die Apartheid Museum. The Glen Shopping Centre is sowat 5 km ve...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Ormonde

Kwa - Bungane Guest House is in Ormonde, in die suide van Johannesburg, geleë en bied oornagverblyf in 5 gerieflike en suite-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer, toiletware, on...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Winchester Hills, Johannesburg

Mthiya’s Guesthouse is in Winchester Hills in die suide van Johannesburg geleë en bied gerieflike verblyf net 3 km vanaf die prettige Gold Reef City Pretpark. Dié gastehuis is sowat 30 minute vanaf O.R. Internas...

15% af Aanbod!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Robertsham, Crown Gardens

Gold Reef Hideout bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-kothuis op 'n residensiële perseel waar die eienaars woon. Die gastekothuis is apart van die hoofhuis. Dié perseel is in die voorstad, Robertsham, in Johanne...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]