Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Riverside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riverside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riverside akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riverside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riverside Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prospect Hall, Riverside

Kelvin Lodge & Spa is in die sonnige Durban in KwaZulu-Natal geleë. Ons bied gastehuisverblyf en ons onthaalgeriewe is ideaal vir enige geleentheid of konferensie, met 'n gerieflike voorstedelike ligging. Die lodg...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Prospect Hall, Riverside

Flintstones Gastehuis (Durban) met sy aardse dekor is sentraal geleë en perfek vir internasionale toeriste, plaaslike sakereisigers, vakansiegangers en sportgroepe. Dié gastehuis het 15 eenhede en bied slaapplek...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Umgeni Park, Riverside

Gebaseer op die sukses van De Charmoy Estate Guest House in Canelands, bied Bernard en Cathy nou aan gaste huislike geriewe in die stad. Ons het selfsorg-opsies beskikbaar, maar kan ook etes voorsien, en dus is Rive...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umgeni Park, Riverside

As jy eers een keer by ons stylvolle B&B aangeklop het sal jy weer en weer wil terugkeer. Ons is uiters trots op die "Hoog Aanbevole"-gradering wat ons van die AA ontvang het. Ons unieke ligging sorg vir veilige, st...

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umgeni Park, Riverside

Buckleigh Guest House is in die weelderige woonbuurt Durban-Noord geleë. Dit is net 'n klein entjie se ry van Durban se sakesentra en die vernaamste besienswaardighede af. Die ligging stel jou in staat om die skoon...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Riverside

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban Noord, KwaZulu-Natal

Mandalay B&B and Conference Centre bied puik verblyf in die hartjie van Durban-Noord. Ons is sentraal geleë tussen Durban- en Umhlanga se sakedistrik. Besoekers word bederf met luukse akkommodasie wat geskik is vir...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban Noord, Durban

Centre Court B&B is in die gesogte voorstad Durban-Noord, oorkant die Athlonebrug en noord van die Umgenirivier, geleë. Dit is slegs 5 km vanaf Durban se middestad. Die gastehuis is sentraal geleë en bied maklike ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban Noord, Durban

Pilgrims Rest bied lieflike verblyf in Durban-Noord, 'n area met asemrowende uitsigte oor die vallei en die see. Dit is perfek vir ontspannings- of sakereisigers. Die eenheid is op die grondvloer op dieselfde vlak a...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Hotel in Prospect Hall, Durban Noord

aha Riverside Hotel bied B&B-verblyf en is in Prospect Hall in Durban-Noord geleë. Die hotel is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Verblyf by dié hotel beskik oor 169 kamers en suites. Die kamer het 'n ...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
B&B in Park Hill, Greenwood Park

Lakibba B&B is in Park Hill, Durban Noord, sowat 6 km van Moses Mabhida Stadion, Durban se buiteklub en sy strande af geleë. Dit bied B&B-akkommodasie in 4 slaapkamers, elkeen met 'n TV met sekere DStv-kanale en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Riverside akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za