Resensies van Riviera

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Riviera bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.15 uit 5 gekry volgens 13 resensies.
Thembi N. - 22nd July 2019
staying in Riviera
Very quiet and safe neighbourhood.
Nelson P. - 1st June 2019
staying in Riviera
A safe destination with accessible shopping centres and restaurants.
Ursella D. - 16th November 2018
staying in Riviera
Puik area en verblyf is sakpas.
Masentle M. - 15th September 2018
staying in Riviera
It is very quiet and safe.
Leon D. - 11th June 2018
staying in Riviera
Stil en rustige buurt. Sal self daar kan bly.
Nyiko B. - 14th April 2018
staying in Riviera
Good and better.
Joey C. - 18th February 2018
staying in Riviera
Dit is gerieflik om by meeste plekke uit te kom. Maak net seker dat jy 'n nuwe padkaart het (of GPS), want met die verandering van die name van so baie strate, kan jy lekker rondry in sirkels!
Susan R. - 15th August 2017
staying in Riviera
Soutpansbergweg is 'n baie besige straat en nogal moeilik om in die verkeer te kom, veral spitstye. Die Launge 45 in Soutpansberg weg is hoogs aan te beveel vir heerlike sakpas etes.
Minette N. - 8th March 2017
staying in Riviera
Quiet and very good area.
Barbara S. - 21st December 2016
staying in Riviera
Riviera is 'n baie stil omgewing waarvan ons baie hou. Ons het regtig baie veilig daar gevoel. Het ook die nodige winkels en restaurante wat dit baie gerieflik gemaak het.
Rita S. - 15th November 2015
staying in Riviera
Ideaal om groter Pretoria en omgewing te besigtig.
Ansie N. - 20th January 2015
staying in Riviera
Die area is stil en sentraal geleë.
Colin T. - 21st August 2014
staying in Riviera
'n Stil en rustige omgewing met baie mooi huise!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za