Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (4)
Lodges (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (30)

Resensies van Rondebosch

4.5 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Rondebosch van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Rondebosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rondebosch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rondebosch akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rondebosch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rondebosch Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch

Rondebosch Gastehuis is tussen Nuweland en Rondebosch geleë, aan die voet van Tafelberg. Dié gastehuis is baie na aan Nuweland se krieket- en rugbystadions en net 'n entjie se ry vanaf die Universiteit van Kaapsta...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Rondebosch

Abelia Place is in die lowerryke Rondebosch geleë, sowat 15 tot 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die verblyf is vas aan die gesin se huis, maar het privaat ingange en parkeerplek op die persee...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch

Squirrels Way Cottages bied selfsorgkothuise en is in Nuweland in Kaapstad geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die Suidelike Voorstede. S...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch

Chester House Studio is 'n oopplan-ateljeewoonstel in Rondebosch. Dié woonstel se ligging is puik: Dit is naby UCT, 2 minute se stap van die hoofstraat af, en lekker naby openbare vervoer, Jammie Shuttle, restauran...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch

Mayfield Cottages bied selfsorgverblyf in Rondebosch in die Suidelike Voorstede van Kaapstad. Rondebosch is 'n gevestigde en gegoede voorstad. Daar is 2 selfsorg-eenhede wat elkeen slaapplek bied vir 2 mense. Dié...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch

Petit Mountain Apartment is 'n unieke selfsorgwoonstel met berguitsigte in Rondebosch. Dis sentraal geleë naby die hoofweg met talle koffiewinkels, winkels en restaurante en dis net 10 minute se ry vanaf die middes...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rondebosch

Zia's Rondebosch is sentraal geleë in die sekuriteitskompleks, Rondebosch Village in Kaapstad. Dié moderne en smaakvol gemeubileerde, ten volle toegeruste woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die ee...

Vanaf
R5 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Rondebosch

Heseldon Place is 'n luukse dubbelverdiepinghuis. Dit is geleë in die hartjie van Rondebosch se Golden Mile en is 'n veilige, privaat en gerieflike wegbreekplek vir 'n vakansie in die Kaap. Ons het 3 slaapkamers ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Rondebosch

Milner Cottage bied selfsorg-akkommodasie in 'n bekoorlike kothuis in Rondebosch, gerieflik naby die Woolworths-koswinkel en restaurante en is minder as 17 km van Kaapstad se middestad en Tafelberg af. Die kothuis ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Rondebosch

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Hedge House is in die vreedsame buurt, Sunnybrae in Nuweland geleë, en is ideaal vir gesinne en sakereisigers. Ons is loopafstand van Claremont, Nuweland Krieket- en Rugbystadion, Wes-Kaap Krieketklub, Good Hope St...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Rondebosch akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za