Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Skukuza (2)

Resensies van Sabi Sand Game Reserve

5 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Sabi Sand Game Reserve van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Sabi Sand Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sabi Sand Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sabi Sand Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sabi Sand Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sabi Sand Game Reserve Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sabi Sand Game Reserve

Mananga Private Bush Retreat bied elegansie, rustigheid en legio doendinge aan sakereisigers en vakansiergangers in die bekende Sabi Sand Wildreservaat en die Krugerwildtuin. Mananga Private Bush Retreat is geleë i...

Vanaf
R303
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skukuza, Sabi Sand Game Reserve

Die Skukuza Ruskamp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is aan die suidelike oewer van die Sabierivier geleë en is die park se grootste ruskamp en administratiewe hoofkantoor. Die kamp is lowerryk en daar is groot...

Vanaf
R11 700
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Skukuza, Sabi Sand Game Reserve

Kruger Grande is 'n luukse tentekamp in die wilde en manjifieke Krugerwildtuin sowat 'n uur se ry van Skukuza af. Hierdie pragtige ligging dien as agtergrond vir Afrika-geïnspireerde fynproewerskos en bekroonde wyn...

Vanaf
R9 280
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sabi Sand Game Reserve

Elephant Plains Game Lodge bied jou gemaklike en bekostigbare styl in een van die wêreld se paar oorblywende wildernisgebiede. Elephant Plains word privaat besit en bestuur binne die Sabi Sand Wildtuin, deel van di...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Sabi Sand Game Reserve

Vanaf
R7 020
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Elephant Point Ndlophu Lodge bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin. Hierdie grasdak-lodge is smaakvol versier en beskik oor lugversorging en 3 en suite-...

Vanaf
R7 020
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Elephant Point Nyarhi Lodge bied selfsorg-verblyf en is op die oewer van die Sabierievier op ’n privaat landgoed in die Krugerwildtuin geleë. Dié grasdak-lodge is modern versier en beskik oor lugversorging. Daa...

Vanaf
R5 940
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Elephant Point Matumi Lodge bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin. Dié stylvolle grasdak-lodge het 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die hoofsl...

Vanaf
R9 720
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Elephant Point Ngala Lodge bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin. Dié grasdak-lodge het 2 verdiepings en 4 en suite-slaapkamers. 3 van die slaapkamers ...

Vanaf
R9 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Elephant Point Yingwe Lodge bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin. Dié grasdak-lodge is smaakvol ingerig en het lugversorging. Verblyf is beskikbaar in...

Vanaf
R12 636
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Elephant Point Lodge 23 bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin. Dié lodge het 'n Arabiese en Afrika-tema en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoof-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]