Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Salmon Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Salmon Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salmon Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salmon Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Salmon Bay Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Edward, Salmon Bay

Bottlenose Gastehuis is pragtig geleë aan die kuslyn met asemrowende uitsigte oor die warm Indiese Oseaan. Walvisse en dolfyne baljaar gereeld in die oseaan en ons gasteboek is onderteken deur 'n hele aantal ekstat...

15% af Aanbod!
VanafR850
R723
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Port Edward, Salmon Bay

Khaya la Manzi is in die klein oorddorpie Port Edward geleë en dit bied gerieflike selfsorgverblyf net 130 m van die see af. Die huis het 3 slaapkamers (2 met en suite-badkamers). Die eerste slaapkamer het 'n dubb...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Port Edward, Salmon Bay

Lekker by die See 152 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Port Edward. Port Edward is tussen die Indiese Oseaan en die heuwels van KwaZulu-Natal en bied 'n oorvloed van warm sand, natuurreservate en staproetes wat sorg v...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Edward, Salmon Bay

Genade Selfsorg Eenhede is langs die strand in Port Edward aan die Suidkus. Daar is 2 selfsorgwoonstelle. Die Suidkus ondervind tans water-onderbrekings. Genade Woonstelle is egter uitgerus met 'n eko-vriendelike wa...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Port Edward, Salmon Bay

Joe's Holiday Home is in Port Edward, 'n klein oordorpie, geleë en dit bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n sesslaapkamerhuis net 100 m van die see af aan. Dit is ideaal vir 'n groot familie. Die huis het ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Edward, Salmon Bay

Tuscany by The Sea bied selfsorgverblyf in Port Edward. Die gastehuis het die ideale ligging naby Spiros Rocks-strand en ander besienswaardighede in die omgewing. Tuscany by The Sea se verblyf bestaan uit 3 woonste...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Salmon Bay

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Rock Cod House is 'n gerieflike vierslaapkamerhuis, wat goed toegerus is vir selfsorg, en dis in Port Edward reg langs die vuurtoring, geleë. Die huis is net 80 m vanaf die see en 2 km van die hoofstrand af. Daar i...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Breakers is in die hartjie van Port Edward geleë en is 'n lieflike vakansiebestemming aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, met verskeie plaaslike doendinge en besienswaardighede in die area. Die verblyf word deur Deo...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR400
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

T&T by the Sea se gaste-eenhede is deel van 'n privaat perseel in Port Edward. Daar is nie 'n see-uitsig vanaf die woonstelle nie, maar die strand is net 5 minute se stap van die kothuis af. Daar is inwoners in die...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 17)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Big House is 'n ruim selfsorghuis vir 17 gaste by die see in Port Edward. Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 12 volwassenes en 5 kinders, en beskik oor 7 slaapkamers en 5 badkamers. Daar is koningingrootte-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Salmon Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Port Edward blad indien jy na meer Port Edward akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za