Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Sandhurst

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Sandhurst van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandhurst besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sandhurst.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandhurst akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandhurst Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandhurst Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 345
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandhurst

The Capital Empire bied verblyf in Sandton. Die hotel bied gerieflike verblyf lekker naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe in die omgewing. Verblyf by The Capital Empire word in verskillende ruim hote...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sandhurst

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkmore, Benmore Gardens

Elizabeth Manor Guest House Sandton is sentraal geleë. Dis net 3 minute van Sandton se SSG af, tog is die atmosfeer so rustig dat soos die platteland voel. Die akkommodasie is karaktervol en het die rustige atmosfe...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Parkmore

Parkmore Gem is 'n ruim woonstel vir 4 gaste in Parkmore, Sandton. Dié lieflike woonstel beskik oor 1 ruim slaapkamer wat met 2 trappies bereik word. Die kamer het 2 dubbelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad...

Vanaf
R3 825
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

DaVinci Hotel & Suites is Legacy se luukse akkommodasie, perfek geleë in die hartjie van Sandton, Gauteng. Dis ideaal vir die oordeelkundige reisiger op soek na ontwerpersakkommodasie en uitstaande gasvryheid wat i...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Kom ervaar die sjiek New Yorkse woonstellewe met 'n tikkie Afrika-styl. Al 60 Raphael-suites is luuks ingerig en ontwerp met uitsigte oor die kosmopolitaanse Nelson Mandela-plein. Dié suite is spesiaal ontwerp om...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hyde Park, Johannesburg

Silver Oak Guest House bied verblyf van hoogste gehalte in die woonbuurt Hyde Park in Johannesburg. Ons verblyf is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis beskik oor 48 kamers op 2 verdiepings m...

Vanaf
R4 763
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Dennehof

Dié hotel bied luukse, gemak en styl waaraan oordeelkundige reisigers van regoor die wêreld reeds gewoond is. Die gebou toring 143 m bo die Sandton-stadsprofiel uit. Die hotel bied dus panoramiese uitsigte van die...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Sandton, Parkmore

The Sandton Farmhouse is in 'n veilige woonbuurt in Sandton geleë, stapafstand vanaf Nelson Mandela Square en die Gautrein-stasie. Ons het 3 dubbelkamers met en suite-badkamers. Ontbyt is ingesluit, aandete is bes...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR960
R768
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Parkmore

'n Bekoorlike tuiste in die hartjie van Sandhurt, een van Sandton se eksklusiewe woonbuurte. Hierdie B&B is in 'n stil straat in 'n veilige, omheinde woonbuurt met genoeg parkering van die straat af. Die huis het ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Parkmore

Seven Streams Bed and Breakfast is 'n rustige toevlugsoord in die hartjie van Sandton in Johannesburg. Dié B&B bied eksklusiewe verblyf in 'n stil en veilige omgewing, en is 2 km van Sandton se sakekern en 1 km van...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Hurlingham

The Residency Hurlingham bied selfsorgwoonstelle in 'n veilige kompleks in Hurlingham, Sandton. Die kompleks is die ideale basis om die omliggende ontspannings- en sakegeriewe in die omgewing te besoek. Verblyf by ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R770
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

The Residency Sandhurst bied smaakvol versierde woonstelle in 'n veilige gebou in Sandton, Gauteng. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie besighede en geriewe. Akkommodasie by The Residency Sandhurst beskik oor...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hurlingham, Benmore Gardens

The Marion on Nicol is 'n lieflike boetiekhotel wat in die rustige, lowerryke buurt, Hurlingham in Sandton geleë is. Die hotel is op 'n groot perseel met groot, welige tuine geleë wat uitkyk oor die swembad. Ver...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Parkmore

Somona Guest House is in Parkmore, Sandton geleë. Die personeel is vriendelik en altyd byderhand met persoonlike diens. Dié gastehuis is minder as 2 km vanaf Sandton se middestad. Verblyf word gebied in 6 en suit...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 250
R1 950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Inanda, Benmore Gardens

Hoëveld House is 'n elegante, stylvolle dubbelverdieping-boetiekhotel in Sandton, Johannesburg. Dié stad is bekend vir sy historiese museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is die ideal...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Sandhurst akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za