Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Wildsplase (1)
Hotelle (11)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (4)
Indien jy Sandown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sandown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandown Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Sandown

MINT Hotel 84 on Katherine is in Katherine-straat, een van die hoofpaaie wat na Sandton lei. Die MINT Hotel is net 400 m vanaf die Sandton Gautrain-stasie en 650 m vanaf die Sandton City Mall wat aan Nelson Mandela ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

City Lodge Hotel Sandton, Katherine Street is naby die hartjie van die sake-, finansiële-, inkopie- en ontspanningskern in die noorde van Johannesburg geleë. Die hotel het 'n raadskamer met sitplek vir 12, die #Ca...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Town Lodge Sandton, Grayston Drive het 213 kamers en is ideaal geleë in die sake-, ontspannings-, kleinhandel-, eet- en vermaaklikheidsmiddelpunt van Sandton. Dit beteken dit is naby Sandton City, Nelson Mandela Sq...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

Courtyard Hotel Sandton bied ’n bekoorlike oase in hierdie altyd-besige sake- en vakansiewêreld. Dié hotel is naby die Sandton Gautrein-stasie, Johannesburgse Aandelebeurs, hoofweë en die Sandton se vernuwende ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R899
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Sandown

Sandton Apartments Hydro bied volledig toegeruste selfsorgverblyf in Sandton, Johannesburg. Die verblyf is in 'n wonderlike area wat maklike toegang tot verskeie eetplekke, vermaak, mediese dienste en inkopiegeriewe...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Sandown

Sandton Times Square Serviced Apartments is in die hartjie van Johannesburg se sakekern naby Sandton City, die Sandton Konvensiesentrum en Nelson Mandela Square geleë. As jy bloot 'n draai by die besienswaardighede...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

The Capital on the Park is 'n kosmopolitiese sake- en ontspanningsoord en is 'n luukse woonstelhotel met volledige hoteldienste in Sandton. Die hotel bied al die geriewe en dienste wat ideaal is vir gesinne, sakerei...

Vanaf
R3 825
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Sandown

DaVinci Hotel & Suites is Legacy se luukse akkommodasie, perfek geleë in die hartjie van Sandton, Gauteng. Dis ideaal vir die oordeelkundige reisiger op soek na ontwerpersakkommodasie en uitstaande gasvryheid wat i...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sandton, Sandown

Marion Lodge is in die vooraanstaande buurt, Sandton, in die hartjie van Johannesburg geleë en is net 'n kort entjie van die Sandton Konvensiesentrum, Santon City, Nelson Mandela Square, groot winkelsentrums, skole...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandown

Sandown Guesthouse is in Sandown, een van Sandton se rustige en veilige voorstede. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word is 2,7 km vanaf die Sandton Gautreinstasie en Sandton se middestad. Verblyf is in 4...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sandown akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za