Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (179)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (178)

Resensies van Sanlameer

5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Sanlameer van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Sanlameer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sanlameer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sanlameer akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sanlameer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sanlameer Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Weeksdae!
VanafR1 800
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2402 bied selfsorgverblyf op die San Lameer Gholflandgoed. Dié landgoed bied direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande, 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan. 'n hotel, 'n 5-ster-spa, bergfietsroetes en b...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer 2 Bedroom Deluxe Villa 3402 is in San Lameer Estate geleë. Dié tropiese paradys bied direkte toegang tot 2 asemrowende Blouvlagstrande en vermaak vir die hele gesin. Hierdie eenheid het 2 slaapkamers ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 650
R1 855
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 3205 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Die landgoed bied 'n 18 putjie-kampioenskapsgholfbaan, hotel, spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 B...

25% af Aanbod!
VanafR850
R638
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2004 is 'n lieflike selfsorg-villa op die veilige en gewilde San Lameer Landgoed. Dié kompleks het swembaddens en daar is tennis- en muurbalbane, 'n gholfbaan en 'n speelpark. San Lameer bied ook g...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer 3018 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamervilla op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Gaste kan 'n heerlike seevakansie geniet op die gesogte gholflandgoed waar daar vers...

25% af Weeksdae!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2516 is 'n lieflike selfsorg-enkelvilla op die onderste verdieping van die gewilde San Lameer-landgoed. Die villa is gerieflik geleë en is stapafstand van al die sport- en ontspanningsgeriewe af. H...

25% af Aanbod!
VanafR1 495
R1 121
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

Villa 2110, San Lameer is 'n lieflike selfsorg-villa wat op die veilige en gewilde San Lameer-landgoed geleë is. Hierdie villa is gerieflik geleë en stapafstand na verskeie ontspannings- en sportgeriewe. Die landg...

25% af Weeksdae!
VanafR925
R740
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, Sanlameer

San Lameer Villa 2514 is 'n pragtige bachelor studio in San Lameer, in Southbroom, langs die KwaZulu-Natalse kuslyn. Dié kompakte woonstel bied verblyf aan 2 gaste en 1 kind onder 6 jaar en beskik oor 'n gekombin...

14% af Aanbod!
VanafR2 550
R2 186
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 2707 is op die San Lameer Landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is 'n subtropiese paradys met wildlewe, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-natuu...

14% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 543
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 1928 is in die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die bewarea is 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Sanlameer akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za