Resensies van Sanlameer

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sanlameer bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 5 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
Jayson N. - 29th July 2019
staying in Sanlameer
5 stars from me.
Martin V. - 25th March 2019
staying in Sanlameer
Beste vakansiebestemming aan die Natal kus.
Wimpie N. - 20th August 2018
staying in Sanlameer
Beset bestemming aan die kus van KwaZulu-Natal.
Rita G. - 9th July 2018
staying in Sanlameer
Sal oord by enige iemand aanbeveel. Voel veilig. Is gereelde besoekers.
Charlene B. - 9th April 2018
staying in Sanlameer
Sanlameer is skoon en netjies en bied wonderlike fasiliteite en veiligheid!
Peter K. - 5th May 2017
staying in Sanlameer
Puik bestemming met alles bymekaar wat 'n mens nodig het. Golfbaan in uitstekende toestand.
Naiem G. - 4th September 2015
staying in Sanlameer
Service and communication was the best ever.
Rudolf De Bruyn D. - 22nd June 2015
staying in Sanlameer
Bied alles vir iemand wat wil wegkom van die alledaagse gejaag!
Philip V. - 30th May 2015
staying in Sanlameer
Absolutely excellent! Excellent security, clean layout, friendliness and everything you need for a perfect break!
Werner P. - 19th March 2015
staying in Sanlameer
Gholf en Mashee-bane is van uitstaande gehalte. Landgoed is baie veilig.
Deidre L. - 28th January 2015
staying in Sanlameer
Sanlameer self is 'n ongelooflike wegbreekplek vir familie. Alles wat jy wil hê is in een omgewing te vinde, hetsy dit 'n vinnige brood is wat jy wil koop, 'n romantiese stappie langs die strand of om af te koel in die hotel se swembad. Dit is werklik 'n plek waar familie en vriende rus en ontspan.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za