Geverifieerde Resensie
Central Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Central Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 138 resensies.
Mooi River, Sentraal Drakensberge
Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation"Lovely days on the Midlands Meander, recommend going to visit the Marrakesh cheese farm, we loved it."
Winterton, Sentraal Drakensberge
Ambleside House"Winterton is close to all attractions in the Drakensberg area."
Mooi River, Sentraal Drakensberge
Hythelands"It's not too far to do the Midlands Meander, and close enough to the Drakensberg to get the Berg vibe, with the very necessary and cozy fire at night. With cows grazing in the cam beside Hideaway, the farm atmosphere is right there!"
Winterton, Sentraal Drakensberge
Drakensview Self Catering"Just drove through, but the town looked nice."
"Asemrowend. Die paaie is effens gehawend maar ek sien dat hulle nuwe paaie bou, wat die roete beter sal maak vir keiner voertuie. Groter voertuie het geen probleem om hierdie roete te ry nie."
Winterton, Sentraal Drakensberge
Drakensview Self Catering"Die strate is in 'n swak toestand en beurtkrag maak dat jy nie altyd kan doen wat jy op daardie oomblik wou nie."
Winterton, Sentraal Drakensberge
Lilac Lodge / Purple House"Nie baie om in Winterton te doen nie, maar is die middelpunt om the bly om als om jou te gaan doen."
Winterton, Sentraal Drakensberge
Drakensview Self Catering"Altyd mooi met die berge en aktiwiteite."
Mooi River, Sentraal Drakensberge
Hythelands"Beautiful countryside and varied, inspiring shops, eating and breweries to visit. Some of the roads are full of potholes. "
Winterton, Sentraal Drakensberge
Drakensview Self Catering"Winterton is a nice small little town with a nice view of the Drakensberg."
Winterton, Sentraal Drakensberge
Drakensview Self Catering"Dorp self is so-so. Omliggende areas baie beter."
"Altyd baie lekker, maar die teerpaaie is vol slaggate en 'n mens moet verskriklik versigtig en mooi ry. Dit is 'n groot negatief van die area. Veral as dit reën is dit baie moeilik om die gate te sien. Plek-plek is die paaie ook opgekap en kan jy jou voertuig baie seer maak."
Cathkin Park, Sentraal Drakensberge
River Crossing"Baie om te doen in die omgewing. Die bird show by Falcon Ridge was die moeite werd."
"House is well located and well stocked. Beautifully furnished, neat and clean. The road there is heavily potholed (not something the facility can change) so drive slow and enjoy the agricultural landscape."
Winterton, Sentraal Drakensberge
Drakensview Self Catering"Benodig eetplekke en meer as net 'n Spar."
"'n Asemrowende omgewing en heerlike wegbreek-toeristebestemming met baie om te sien en te doen."
Winterton, Sentraal Drakensberge
Ambleside House"Ons kon nie baie tyd in die dorp self spandeer nie, maar ons het wel The Pig and Plough en The Farmer's Lawn-mark baie geniet."
Cathkin Park, Sentraal Drakensberge
River Crossing"The area is one we have visited before as travellers from the UK. There is plenty to do and see in the area and on this visit we were lucky enough to obtain tickets for the Drakensberg Boys Choir. Absolutely fabulous, a treat. Several quirky places to eat etc."
"Sal vir seker in die toekoms meer wil verken van die mooi deel van ons land."