Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Shaka's Rock

4.5 / 5  
volgens 112 resensies
Lees regte resensies van Shaka's Rock van 112 geverifieerde gaste.
Indien jy Shaka's Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shaka's Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shaka's Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shaka's Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shaka's Rock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Marichel 4 is 'n luukse woonstel wat oor Thompson's Bay in Ballito kyk. Dit is die ideale ligging vir 'n gesinsvakansie, romantiese of rustige wegbreek. Die woonstel het 3 en suite-slaapkamers met lugversorging en...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

42 Chaka's Cove is 'n selfsorgwoonstel in Ocean-rylaan in Shaka's Rock aan die Dolfynkus. Dit is minder as 50 km noord van Durban. Die woonstel is teen die strand en het 3 slaapkamers wat slaapplek bied aan 6 mense...

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

The Beacon is 'n selfsorgwoonstel wat in die pragtige tuine van die veilige The Beacon-kompleks in Shakas Rock geleë is. Die kompleks is ongeveer 400 m van Thompsonsbaai-strand af, wat basies net oorkant die pad is...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Shaka's Rock

Home in Santorini is 'n selfsorgwoonstel met 'n Griekse styl in 'n veilige kompleks aan die Dolfynkus. Dit is sowat 20 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe aan die Noordkus van Durban af. Dié woonste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 955
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

59 Atrium bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat op die tweede verdieping is in die Atrium-kompleks in Shaka's Rock. Die kompleks is 300 m vanaf die strand en getypoel. Die woonstel het 'n gedeeltelike...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Lovely Santorini Beach Home bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lieflike tweeslaapkamerwoonstel in die Santorini-kompleks in Ballito. Die kompleks het direkte toegang tot Thompsons-strand en Thompsonbaai Rotspoe...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

Eden Palms Penthouse Unit 1 is 'n moderne selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Ballito geleë is. Die eenheid is stapafstand van die strand. Verblyf word aangebied vir 4 gaste in 2 slaapkamers, met 2 badk...

Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

4 Skiathos is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Shaka's Rock se strandfront aan die Noordkus. Die woonstel bied 'n 180°-uitsig oor die see van die balkon af en die kompleks bied direkte toegang tot die ...

Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

Thompsons Beach Retreat is 'n selfsorg-eenheid in Thompsons Bay in Shaka's Rock. Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste. Die eenheid het 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte...

Vanaf
R2 160
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

32 Martinique is 'n troeteldiervriendelike selfsorg-vakansiewoonstel in Shaka's Rock, 'n dorp wat net 25 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe is. Die woonstel het 'n groot stoep met 'n mooi see-, swembad- en t...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Shaka's Rock akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]