Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (85)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (84)

Resensies van Shaka's Rock

4.5 / 5  
volgens 134 resensies
Lees regte resensies van Shaka's Rock van 134 geverifieerde gaste.
Indien jy Shaka's Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shaka's Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shaka's Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shaka's Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shaka's Rock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Marichel 4 is 'n luukse woonstel wat oor Thompson's Bay in Ballito kyk. Dit is die ideale ligging vir 'n gesinsvakansie, romantiese of rustige wegbreek. Die woonstel het 3 en suite-slaapkamers met lugversorging en...

15% af Aanbod!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

47 Thira Santorini is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel op die veilige Santorini Landgoed-kompleks in Ballito. Dié kompleks bied direkte toegang tot die Thompson's Bay-swemstrand en maak dit sodoende 'n s...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

Thompsons Beach Retreat is 'n selfsorg-eenheid in Thompsons Bay in Shaka's Rock. Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste. Die eenheid het 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 060
R901
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Villa Flamenco 12 is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in Shaka's Rock in KwaZulu-Natal. Shaka's Rock is 'n oorddorpie slegs 5 km noord van Ballito, langs die Indiese Oseaan aan die pragtige Dolfynkus. Die woo...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 240
R930
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Williard's Beach, Shaka's Rock

Long Island 56 is 'n selfsorgwoonstel wat in Ballito, een van KwaZulu-Natal se mooiste kusdorpies met ongerepte strande en warm water, geleë is. Hierdie eenheid het 3 slaapkamers, daar is 1 koninggrootte-bed en 4 ...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

Eden Palms Penthouse is 'n moderne selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Ballito geleë is. Die eenheid is stapafstand van die strand. Verblyf word aangebied vir 4 gaste in 2 slaapkamers, met 2 badkamers, ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 475
R1 106
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Perissa 38 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat in Ballito geleë is. Ballito is een van KwaZulu-Natal se mooiste kus-areas met ongerepte strande en lekker warm water. Dié ruim woonstel bied slaapplek aan tot 6 ga...

Vanaf
R1 497
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

Parissa Paradise is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Shaka's Rock. Dié dubbelverdiepingwoonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n plafonwaaier, koni...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shaka's Rock

Villa Flamenco 1 is 'n selfsorgvakansiewoonstel op die grondverdieping van 'n gebou in Shakas Rock. Die woonstel het 'n privaat patio en grasperk met direkte toegang tot die strand. Dit is gerieflik naby plaaslike w...

Vanaf
R1 437
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

10 Perissa, Santorini is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock. Die kompleks is sowat 30 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe af en 3 km van Ballito Junction Mall af. Die eenheid ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Shaka's Rock akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]