Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Shaka's Rock

4.5 / 5  
volgens 112 resensies
Lees regte resensies van Shaka's Rock van 112 geverifieerde gaste.
Indien jy Shaka's Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shaka's Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shaka's Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shaka's Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shaka's Rock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 295
R1 101
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Shaka's Rock

Perissa 64 is 'n volledig gemeubileerde woonstel op 'n veilige landgoed op die strandfront in Ballito. Dié skilderagtige dorp met sy lang sandstrande is die ideale bestemming vir gaste op soek na 'n ontspanne wegbr...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Ocean View is 'n ruim selfsorgwoonstel in Shakas Rock, met 'n asemrowende uitsig oor die see. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR945
R756
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

36 The Atrium is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby Shaka's Rock en Thomsponsbaai se strande geleë. Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 4 gaste. ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 765
R1 236
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

6 Buxtehude bied verblyf in 'n veilige seefront-kompleks in die kusdorpie, Ballito. Die prentjiemooi dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat opsoek is na 'n ontspannende kuswegbreek. Die woonstel bied slaappl...

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

59 Chakas Cove is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks oorkant die pad van die strand in Shakas’s Rock, Ballito. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n oopplan-k...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

Beachfront Apartment with Stunning Views bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met lieflike uitsigte oor die see. Die woonstel is op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, ...

Vanaf
R1 895
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

43 Perissa is 'n lieflike selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in Shaka's Rock en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Dié ruim woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer, 'n kombuis, 'n eetkamer en 'n s...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

Villa Flamenco 11 bied gehalteverblyf in Shaka's Rock aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op die grondverdieping...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock

Villa Flamenco 10 is 'n vakansie-selfsorgeenheid met 2 slaapkamers in Shaka's Rock, KwaZulu-Natal. Shaka's Rock lê aan die pragtige Dolfynkus teen die Indiese Oseaan, net 5 km noord van Ballito. Die woonstel is ook...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Shaka's Rock

Atrium Penthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamer-dakwoonstel met see-uitsigte. Die woonstel is in The Atrium-kompleks in Shaka's Rock en bied maklike toegang tot Shaka's Rock ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Shaka's Rock

Villa Flamenco 14 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 2 slaapkamers wat in Shaka's Rock in KwaZulu-Natal geleë is. Shaka's Rock is 'n kusbuurt langs die Indiese Oseaan aan die beeldskone Dolfynkus, net 5 km noord v...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

9 Kamari Santorini is 'n selfsorgwoonstel in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, minder as 50 km noord van Durban. Kamari is 1 van 6 villas in die Santorini-kompleks in Thompsonsbaai tussen Ballito en Chakas Rock. Hier...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

12 The Islands is ’n selfsorgvakansiehuis in ’n veilige kompleks op ’n krans in Ballito. Hierdie huis bied pragtige uitsigte oor die see en is naby verskeie besienswaardighede. Dié smaakvol versierde huis wo...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dolfynkus, Shaka's Rock

Sea View Apartment Shakas Rock is 'n unieke Mediterreense sekuriteitslandgoed teen die see in Shaka's Rock wat spog met 2 privaat strande. Die see-uitsigte is pragtig en daar is 'n privaat en 'n gemeenskaplike swemb...

Vanaf
R1 713
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Shaka's Rock

Pyrgos HL173 bied 'n pragtige panoramiese see-uitsig. Dis in die gewilde Santorini-kompleks by Thompsonsbaai-strand geleë. Die eenheid bied 'n rustige en ontspannende wegbreek. Pyrgos HL173 het 2 verdiepings en bi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90

Welkom by die Shaka's Rock akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za