Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Shaka's Rock

4.5 / 5  
volgens 112 resensies
Lees regte resensies van Shaka's Rock van 112 geverifieerde gaste.
Indien jy Shaka's Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shaka's Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shaka's Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shaka's Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shaka's Rock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 675
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Shaka's Rock

Ilala HL150 is 'n selfsorgwoonstel met 'n puik ligging in die gewilde Simbithi Eko-Landgoed in Ballito. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en daar is 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis,-eetkamer e...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Shaka's Rock

21 Akrotiri is 'n selfsorg-woonstel in die Santorini-kompleks, wat in Salt Rock geleë is. Dit is in die voorste ry, teen die krans en het 'n mooi see-uitsig. Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 sla...

Vanaf
R1 901
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

86 Ilala HL188 is 'n pragitge selsorgwoonstel vir 8 gaste op die Simbithi Ekolandgoed. Die ruim woonstel het 4 slaapkamers, 2 badkamer, 'n kombuis en oopplan-leefarea wat na 'n veranda lei. 3 van die slaapkamers he...

Vanaf
R3 510
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Chaka's Place HL275 is 'n selfsorgwoonstel op die strandfront in die gewilde Simbithi Ekolandgoed in Ballito. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetar...

Vanaf
R1 725
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock

4 Chakas Place bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n drieslaapkamerwoonstel teen die strand in Shaka’s Rock, Ballito. Die woonstelkompleks is gerieflik en stapafstand van die strand af geleë. Die woonstel ...

Vanaf
R1 754
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Shaka's Rock

22 Ilala HL278 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eerste verdieping op die Simbithi Eco Landgoed in die hartjie van Ballito. Dit is net 30 minute se ry vanaf Durban en 20 minute se ry vanaf King Shaka Intern...

Vanaf
R4 845
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Shaka's Rock

Ilala HL62 is in die gewilde Simbithi Eko-landgoed geleë en bied gehalte-verblyf vir jou volgende gesinsvakansie of kuier met vriende, aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Hierdie dakwoonstel het 3 slaapkamers en ...

Vanaf
R2 868
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Shaka's Rock

83 Ilala HL279 is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping op die veilige Simbithi Eko-landgoed in die hartjie van Ballito, slegs 30 minute se ry vanaf Durban en 20 minute se ry vanaf King Shaka Internasionale Lug...

Vanaf
R1 668
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Chakas Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne drieslaapkamerwoonstel met lieflike see-uitsigte van die balkon af. Die woonstel is op die tweede verdieping in 'n kompleks teen die strand in Chakas Rock g...

Verwyder Filters

Jy sien net 99 uit die moontlike 100 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Shaka's Rock

15% af Naweke!
VanafR1 295
R1 101
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

Perissa 67 is 'n selfsorghuis wat in 'n veilige landgoed in Ballito geleë is. Daar is 24 uur-sekuriteit en direkte toegang tot die getypoel by Thompson's Bay. Die instansie aanvaar nie besprekings vir gaste onder 2...

Vanaf
R2 206
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Thompsonsbaai

Sabuti HL16 is 'n selfsorghuis in die Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede aan die Noordkus. Hierdie huis is smaakvol versier ...

Vanaf
R2 744
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Thompsonsbaai

Sabuti HL89 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Dit is net 'n kort motorrit van die hoofswemstrand en verskeie winkels af. Die woonstel het 4 slaapkamers en 3 badkamers waarvan ...

Vanaf
R3 280
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Thompsonsbaai

Sabuti HL17 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede aan die Noordkus. Die woonstel is smaa...

Vanaf
R3 218
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Thompsonsbaai

Sabuti HL187 is 'n stylvol gemeubileerde selfsorg-eenheid op die grondverdieping van die gesinsvriendelike en veilige Simbithi Eko-landgoed. Die woonstel het 'n uitsig oor een van die kompleks se swembaddens en 100 ...

Vanaf
R4 399
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Simbithi Eco Estate, Thompsonsbaai

184 Sabuti HL313 is 'n selfworgwoonstel op die grondverdieping op die veilige Simbithi Eko-landgoed in die hartjie van Ballito en is net 30 minute se ry vanaf Durban en 20 minute se ry vanaf King Shaka Internasional...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 91 tot 105

Welkom by die Shaka's Rock akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]