Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Shongweni

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Shongweni van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Shongweni besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shongweni.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shongweni akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shongweni Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shongweni Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Shongweni

Ollivanders Estate is 'n B&B in Shongweni, die Vallei van 'n 1000 Heuwels, geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie of sakewegbreek en dit is sowat 30 minute vanaf sentraal Durban. Die landgoed...

30% af Aanbod!
VanafR1 090
R763
per nag, vir 2 mense
Lodge in Shongweni

Treehouse River Lodge is in Shongweni geleë. Dis net 6 minute se ry van die Shongweni Polo Pony Horse-skougronde af, 30 minute van Durban af en net 12 minute van verskeie sportgronde, winkelsentrums, uitstekende re...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Shongweni

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

The Waters is geleë in Summerfield, buite Hillcrest. Dit bied gehalteblyplek en is ideaal vir sakesreisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike plek om oor te slaap. Verblyf word in 2 eenhede naaml...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

Tehillah Farm bied verblyf in die perderuiterarea, Summerveld in Durban-Wes. Tehillah Farm is minder as 10 km vanaf Hillcrest se middedorp, maar ver genoeg om ‘n plattelandse atmosfeer te skep. Dis ook naby verske...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

Clifton Country House is op 'n landgoed van 150 hektaar geleë, met panormaniese uitsigte oor die Giba-kloof. Die rustige plattelandse plekkie is net 20 minute van Durban en Pietermaritzburg af, en ook net 2 km vana...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Vallei van 'n Duisend Heuwels, KwaZulu-Natal

Peacevale Getaway bied rustieke rugsakreislosies langs die N3 tussen Pietermaritzburg en Durban, sowat 40 km in elke rigting. Verblyf word gebied in verskeie gastekamers met dubbelkamers, tripel- of 4-enkelbedkamer...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Assegay, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Fever Tree Guesthhouse bied warm gasvryheid en is in die hartjie van Assegay, 'n rustige toevlug in 'n pragtige landskap geleë. Verblyf is beskikbaar in verskeie ruim, skoon en gerieflike slaapkamers met en suite...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Assegay, Alverstone

Chillifields Guesthouse is halfpad tussen Pietermaritzburg en Durban geleë, wat dit die ideale verblyf maak as jy van plan is om die Midlands Meander en Vallei van 'n Duisend Heuwels te besoek. Verblyf word in 3 ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Assegay, Alverstone

Anvil Stud Cottages is in Alverstone en is ideaal vir gesinne, paartjies of individue wat op soek is na mooi uitsigte en 'n veilige en privaat plekkie om te bly wat steeds maklike toegang tot Durban en die omgewing ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Drummond, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Cavalo Guest House and Equestrian Centre is in Drummond, KwaZulu-Natal geleë en bied gerieflike B&B-verblyf op 'n perdeplaas met 'n uitsig oor die vallei wat deel van die Vallei van 'n 1000 Heuwels vorm. Daar is 4...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hillcrest, KwaZulu-Natal

Retreat is ’n privaat, luukse tuinkothuis op ’n residensiële perseel in Hillcrest. Die perseel is sowat 2 minute vanaf sentrale Hillcrest en bied toegang tot die M13 na Durban en Pietermaritzburg. Dié kothuis...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gillitts, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Misty Ridge is 'n pragtige, luukse tuiste in die gesogte Winston Park halfpad tussen Durban en Pietermaritzburg. Ons bied hartlike gasvryheid in 'n rustige, privaat opset wat in menige oordeelkundige reisiger se sma...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Gillitts, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Churchill House is 'n mooi gastehuis in Winstonpark. Dis ideaal as gaste Hillcrest, Gillitts en Kloof wil verken. Verblyf word gebied in 3 suites. Elke ruim kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook '...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Hillcrest, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Rest Assured is in die hartjie van Hillcrest geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike B&B wat stapafstand van die Old Heritage Market, nou bekend as die Oxford Centre, af is. Die Oxford Centre bied ve...

Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Botha's Hill, Assegay

Matusadona Guest Lodge skuil tussen die heuwels en valleie in Assagay, wat deel van die Vallei van 'n 1000 Heuwels vorm. Dié lodge is sowat 4 km vanaf Hillcrest en sowat 35 km vanaf Durban se middestad. Daar is 4 ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Shongweni akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Valley Of 1000 Hills blad indien jy na meer Valley Of 1000 Hills akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za