Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Shongweni

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Shongweni van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Shongweni besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shongweni.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shongweni akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shongweni Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shongweni Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Shongweni

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloof, Durban

Lemon Tree B&B is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Kloof, Durban geleë is. Die instansie is ideaal geleë, net 30 minute se ry vanaf die strand, Ushaka Marine World, Durban se middestad en ander...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Hillcrest, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Cybele Lodge is 'n unieke huis wat versteek is in die 1,6-hektaar inheemse tuine van die Everton-bewarea, Suid-Afrika se oudste stedelike bewarea. Bosbokke, duikers, bosvarke en tierboskatte is maar net 'n paar van ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Morgenzon B&B is in Kloof in Durban geleë en is 'n gunsteling-bestemming vir sakereisigers, trougaste, rampartye, troupaartjies en diegene wat 'n rustige tuiste weg van die huis soek. Ons bied verblyf in 4 koning-...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Charlie's Cottage is 'n moderne eenheid op die eienaar se woonerf in die hartjie van Kloof, 'n luukse voorstad van Durban. Dié kothuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombu...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hillcrest, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Eagles Nest bied verblyf in 'n ruin dubbelverdiepinghuis in Everton, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir paartjies, alleenreisigers, sakereisigers, gesinne met kinders of 'n groep van 8. Die eenheid is op 'n erf wat 2 ...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Welterusten is in die hartjie van Kloof, 'n luukse, blaarryke voorstad naby Durban in KwaZulu-Natal. Dié selfsorg kothuis is ideaal vir 'n kort sakebesoek, 'n oornag-stop of as vertrekpunt vanwaar die omgewing met ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

18 on Abelia bied selfsorg-eenhede aan in Kloof-sentraal. Die eiendom is naby die Kloof Buiteklub, Kloof Village Mall en ander besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by 18 on Abelia beskik oor 2 woonstelle op...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Everton

Madadeni Duck Units bied selfsorgverblyf in die Kloof, naby Hillcrest, net buite die Durban se middestad. Hier is 'n pragtige tuin met eende, bokke, katte en ander diere. Ontspan lekker langs die swembad in 'n woudo...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in KwaZulu-Natal

Tala Collection Private Game Reserve is in 'n wildbewarea in die heuwels van 'n stil plaasgemeenskap, sowat 70 km vanaf Durban in Kwazulu-Natal, geleë. Met 'n mengelmoes van akasia-doringveld, oop grasveld en vleil...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Inn Afrika Cottage is 'n luukse instansie in Kloof, 'n lowerryke topklas-buurt en 'n dorpie in die groter Durban-area, geleë is. Die selfsorgkothuis is op die eiendom van 'n B&B, maar is 'n aparte gebou en beskik o...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Apartment on Bellevue is 'n selfsorg-eenheid in Koof, 'n spoggerige woonbuurt naby Durban. Dié woonstel is lekker naby verskeie restaurante, winkels, en die M13, so dis ideaal vir vakasiegangers én sakereisigers. ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Eagles View is op die grens van Kloof Gorge en Krantzkloof Natuurreservaat geleë in Kloof, 'n lowerryke gegoede voorstad en klein dorpie in Durban. Kloof is bekend vir sy reservate en prentjiemooi landskappe. Verb...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in KranztKloof Nature Reserve, Durban

The Anchorage is in 'n bewaringsgebied met uitsigte oor die Krantzkloof Natuurreservaat. Daar is verskeie watervalle, voetslaanpaaie en piekniekplekke. Die verblyf het patios en 'n dek langs die swembad wat ideaal i...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Judges Walk B&B is in Durban, KwaZulu-Natal geleë en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, branderplankrygeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos uShaka Marine World, Golden Mile Durban ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Pinetown Lala Land is geleë in Manors, Pinetown. Al 4 slaapkamers het en suite­-badkamers en privaat ingange. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-­bed en is toegerus met 'n TV met sekere DStv­-kanale, lugverso...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Msinsi Manor is in 'n stil woonbuurt in Kloof geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Dié gastehuis bied 2 ruim dubbelkamers met 'n en suite-badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Thrush Nest Bed and Breakfast and Self Catering is tussen Kloof en Pinetown in Manors geleë. Dié B&B word deur natuurskoon en rustigheid omring en is ideaal vir 'n vakansie of vir oornagverblyf. Verblyf word in 3...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

The Old Stone House bied gerieflike selfsorgverblyf in Kloof, slegs 23,6 km van Durban se pragtige strande af. Kloof is in die prentjiemooi Vallei van 'n Duisend Heuwels geleë, wat welbekend is vir die Kranzkloof N...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Pinetown

35 on Fairview is in die lowerryke, luukse woonbuurt Kloof in die omliggende Durban-omgewing geleë. Die blyplek is naby verskeie restaurante, winkels en die M13, so dit is perfek vir sakereisigers of vakansieganger...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Southey House is gerieflik geleë in Kloof, 'n lowerryke woonbuurt stapafstand vanaf Thomas More College. Ons bied gerieflike B&B-verblyf in en suite-kamers wat smaakvol versier is. Toegang tot die M13 is vinnig en ...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Shongweni akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Valley Of 1000 Hills blad indien jy na meer Valley Of 1000 Hills akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za