Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Silverton

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Silverton van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Silverton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Silverton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silverton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Silverton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Silverton Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverton

Gracious Living is in Silverton, 'n voorstad in Pretoria, geleë. Dit bied topgehalte-verblyf, wat ideaal is vir gesinne of sakereisigers. Dié gastehuis is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante, hospitale e...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Silverton

The Bosau Guest House bied gerieflike verblyf en luukse gasvryheid in 'n gastehuis in Silverton in Pretoria. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, oorsese gaste en gesinne. Verblyf word in 6 e...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Silverton

Silverton Travel Lodge is in die rustige en stil Silverton-area geleë met maklike en vinnige toegang tot die Pretoria-middestad, naby die botaniese tuine, CSIR en die N1 en N4. Die O.R. Tambo Internasionale Lughawe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Silverton

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Snoesige Selfsorg Woonstel is 'n selfsorg-woonstel op die eienaars se woonerf in Pretoria. Die boomryke stad spog met verskeie natuurlike en kulturele trekpleisters sowel as belangrike ou geboue en museums wat die m...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng, Lydiana

Yarona beteken 'ons s'n' in Pedi. Yarona Guesthouse is 'n huislike en gerieflike gastehuis in 'n rustige omgewing in die luukse woonbuurt Lydiana in Pretoria. Die gastehuis is in 'n pragtige tuin met voëls en bied ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Meyerspark

Thabiso Guesthouse is op 'n hoë rand met 'n uitsig oor Meyerspark in Pretoria en bied gerieflike verblyf en eksklusiewe diens in 'n Toskaanse gastehuis. Daar is 8 gastekamers met sekere DStv-kanale en koffie- en t...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Meyerspark

Geniet ons toegewyde span se professionele diens wat jou in styl sal bedien, maar tog sal sorg vir persoonlike aandag wat jou soos 'n ou vriend sal laat voel. Die verblyf, op 'n elegante Kaap-Hollandse wynplaas, ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Lydiana

The Bushbaby Inn is in 'n stil en rustige tuin in die luukse woonbuurt, Lydiana, in Pretoria geleë. Dié B&B word omring deur 'n inheemse tuin met volop voëls en inwonende nagapies. Ons bied verblyf in 10 en sui...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Meyerspark

Meyerspark Self-catering Units, by Carinus-straat 223 in Meyerspark, bied gerieflike verblyf in die voorstad Meyerspark in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na selfsorgverblyf. Die eenhede is naby d...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Meyerspark

224 On Carinus Bed & Breakfast blink uit in uitsonderlike, vriendelike en uiters hulpvaardige diens. Die B&B is 'n gerieflike tuiste weg van die huis af vir vakansiegangers en sakelui op besoek in Pretoria en Johann...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za