Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2568 resensies.
"Die Sondagsrivier omgewing is baie mooi en die restaurant is knus en die kos lekker. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Tyday Accommodation"Baie mooi stad en die verkeer is ook nie so erg soos in ander stede nie. Oor die algemeen bied Port Elizabeth alles wat 'n reisiger wil ervaar."
"We didn't explore Sunland, but it looked beautiful and perhaps we will next time."
"If you want to have a native accommodation within a typical citrus-farm: this would be the best decision. "
"Kirkwood het beslis meer om te bied as wat mens op die oog af sien, die mense is vriendelik en ons sou graag meer wou sien van Kirkwood en die omgewing."
"Goeie bestemming, alle besienswaardighede maklik bereikbaar."
"Lyk baie besig en parkering 'n probleem. Nodige winkels darem makliker bekombaar. Omgewing mooi skoon."
"Patensie se dorpie is redelik klein en bedrywig! Hankey is effe verder, maar die Spar is baie beter ingerig. Die dorpie het 'n paar interessanthede."
"Oesterbaai het ons harte gesteel. As jy na 'n stiller, rustige bestemming soek, is Oesterbaai vir jou! Ons het 'n ongelooflike lekker gesinsvakansie gehad in Oesterbaai."
"Great golf course and deep sea fishing was good too. Best sea food platter at Clive's Chokka Block Restaurant at the harbour. "