Geverifieerde Resensie

Sunshine Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2537 resensies.

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Seester Strandhuis

"Die probleem met water voorsiening was 'n groot ongerief en hulle sal moet verseker dat alles reg is voor Kersfees toeloop. "

Blue Horizon Bay, Sonskynkus

Angels Rest

"A very safe and clean area."

Ferreira Town, Sonskynkus

Waterkant 2

"Close to all shops and amenities."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Seester Strandhuis

"Jeffreys het pragtige groot strande, lekker golwe en daar is regtig baie om te doen. Regtig 'n lekker dorpie."

Despatch, Sonskynkus

Studio 47

"Lovely and friendly small town."

Greater Addo, Sonskynkus

Addo African Home, Restaurant and Safari

"We loved Addo Elephant Park. Great animal sightings."

Port Alfred, Sonskynkus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Lekker bootrit op Kowierivier. Lekker viseetplek naby Pick 'n Pay. Naby pynappels en Pick n Whistle. Ons het vir 'n dag Addo-olifantpark toe gery en dit was perfek."

Kaap St. Francis, Sonskynkus

Seal Point @ Cape St Francis

"So 'n mooi en rustige dorpie. Ook lekker dat dit so veilig was."

Walmer, Sonskynkus

Albert Road Garden Guesthouse

"Walmer as sulks sien ek nie as 'n toeristebestemming nie, maar dit is ideaal geleë t.o.v. die groter Port Elizabeth toerisme-area."

Bluewater Bay, Sonskynkus

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments

"A very quiet area but perfectly situated."

Port Alfred, Sonskynkus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Behalwe al die padwerke en verbeteringe in en om die dorp, glad nie sleg nie."

Bluewater Bay, Sonskynkus

Annie's Selfcatering Accommodation

"Isolated area but has a beach and river mouth. Not much in way of amenities."

St. Francisbaai, Sonskynkus

i-LOLLO

"St Francisbaai is prentjiemooi!"

Seaview, Sonskynkus

The Garden Cottage

"Seaview is 'n stil kus dorpie ongeveer 30 min buite Port Elizabeth. Die kus is meestal rotsagtig. Ongelukkig doen graffiti op van die rotse afbreuk aan die algemene natuurskoon. Daar is mooi woonhuise, maar van die woonhuise in die ouer gedeelte toon redelike agteruitgang. Alhoewel ons niks persoonlik ervaar het nie, wil dit voorkom asof kleinskaalse misdaad, soos inbraak, 'n moontlike probleem in die area mag wees."

Greater Addo, Sonskynkus

River Front Estate

"Baie aktiwiteite om te doen in 'n klein radius."

Port Alfred, Sonskynkus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Verrassend mooi en lekker eetplekke."

Boesmansriviermond, Sonskynkus

River Cottage

"Nearby Kenton on Sea and Port Alfred. Were also very interesting to explore. "

Somerstrand, Sonskynkus

Millard Crescent Guest House

"You spend your money/holiday with no fear, but joy."

Bushmans River, Sonskynkus

Rendezvous

"Excellent place to spend a holiday."

Patensie, Sonskynkus

Archers Guest House

"Baie mooi natuur. Nie baie om te doen nie."

Walmer, Sonskynkus

Moramba Cottage

"Baie om te doen vir oud en jonk."

Wavecrest, Sonskynkus

The Beach House

"Wonderlik geleë vir die branderplankryers."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Hancke Holiday Apartments

"Die mense en als is fantasties en behulpsaam."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Seester Strandhuis

"Baie mooi plek buite seisoen. Ek dink dit kan nogal besig wees in seisoen. Bietjie winderigheid beleef, maar 'n baie mooi Oos-Kaapse vakansiebestemming."

Somerstrand, Sonskynkus

Corner House Accommodation

"Pragtige, skoon area en alles is baie sentraal geleë. Veilige staproete langs die see (Marinerylaan)."

Humewood, Sonskynkus

Aqua Marine Guest House

"Lekker vakansiebestemming! "

Blad
Blad 64 - Wys 1891 tot 1920
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang