Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2537 resensies.
"Kobus made our stay very comfortable. Everything (including bedding, towels and kitchen utensils) was tip-top. Plenty of great reading material, too!"
"'n Mens voel baie veilig en genoeg staproetes en lekker strand. "
"Mill Park is 'n woongebied in Port Elizabeth. Rustig, boomryk en goed versorgde area."
"Moontlikhede, veral wat betref die toegang tot die Addo. By nadere ondersoek het ons wel bewus geword van alternatiewe uitstekende verblyf."
"Extremely underrated as a holiday destination, what a gem of a place! "
"Kenton-on-Sea has grown considerably and is now a fairly large town now with plenty of holiday accommodation. Certainly a lovely area for a holiday. Rivers and estuaries were very low when we visited the area. Hopefully this is just seasonal."
"Stil, netjiese woonbuurt naby goeie restaurante en vermaak. Maklik bereikbaar van hoofroetes af."
"Wavecrest is central to the beach and reasonably close to shops, petrol station and restaurant."
"Die omgewing en die kanaal is baie mooi. Permanente inwoners het ons selfs op 'n bootrit geneem op die kanaal en ons kon die mooi huise van 'n ander oog punt kon besigtig."
"Was so tien jaar gelede daar toe was dit rustig en baie aangenaam. Nou het dit uit die nate gebars en is 'n babelse verwarring, veral in die besigheidsarea. Sal maar liewer nie weer daar besoek nie."
"Pragtige klein kusdorpie met skoon, wit strande en heerlike eetplekke. Het Port St Francis ook besoek, interessante hawe-gebied met winkeltjies en kuierplekke."
"Sou graag in ander seisoene ook daar wou kuier, al die bedrywighede rondom die plaaslike boerdery beleef."
"Baie besige dorp wat nie baie skoon gehou word nie, nabygeleë plekke kan besoek word."
"Oneindige moontlikhede! Sal graag langer wil vertoef en ook weer die Baviaanskloof wil aandurf."
"Vir ons was Humansdorp net 'n oornagplek, maar daar is moontlikhede om te ondersoek met 'n langer verblyf."