Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sophiatown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sophiatown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sophiatown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sophiatown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sophiatown Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R976
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Sophiatown

Thornton Gap Guesthouse is in die hartjie van die sentrale voorstad Westdene in Johannesburg geleë. Dis op Thornton-pad op die drumpel van voorstede soos Melville, Greenside, Emmarentia, Auckland Park en die welbek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Westdene, Sophiatown

Rallentando Guesthouse is sentraal geleë in Westdene, Johannesburg. Die gastehuis is naby die Universiteit van Johannesburg (UJ), WITS, Netcare hospitale in Milpark en Garden City, winkelsentrums, restaurante, hist...

Vanaf
R845
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene, Sophiatown

Seven Palms is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Westdene, Johannesburg. Die perseel is naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe. Dié ateljeewoonstel is oopplan en het 'n koninggrootte-bed en en...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene, Sophiatown

Residence on 3rd skuil in Westdene op die randjie van Melville se koppies, sowat 1 km vanaf Sophiatown. Dié privaat woning bied slaapplek vir 4 mense in 2 superieure kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n du...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sophiatown

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westdene, Johannesburg

Onverwacht Cottage is ideaal geleë in Melville met 'n oorvloed koffiewinkels, soos De La Crème, en restaurante, soos Picobella en Pulp Fiction in die area. Luci en Nicol du Toit sien uit daarna om jou te verwelkom...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Westdene, Johannesburg

Arum Place Guest House word deur die eienaar bestuur en is in die buitewyke van Melville geleë. Dié gastehuis dateer uit 1935 en is pragtig opgeknap om in gaste se behoefte te voorsien. Gasvryheid en noukeurigheid...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Timebridge Mansion bied gemaklik verblyf aan in ’n gastekamer op die perseel waar die eienaars woon. 9 8th Avenue is in Melville in Johannesburg en verskeie restaurante en kroeë is in die omgewing. Die kamer bi...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR879
R703
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

Melville Gap Guest House is op die rand van Melville geleë en bied 'n bietjie van albei wêrelde: 'n stil straat, maar is ook naby al die besienswaardighede wat Melville bied. Die gastehuis het 4 slaapkamers in di...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 136
R852
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Motel Mi Pi CHi is 'n ligte, wit oop ruimte en die ideale toevlugsoord vir diegene wat bietjie wil rus na 'n besige dag in Johannesburg. Ons is baie uniek en gebruik ons ligging om 'n ware Afrika-ervaring te bied m...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Auckland Park, Melville

Melvilla Guesthouse bied gastekamers in Melville, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagplek op pad na verskeie bestemmings. Verblyf by Melvilla Guesthouse bestaan uit 10 kamers...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Brixton, Auckland Park

Grand View B&B is op die hoogste punt in Johannesburg geleë en spog met panoramiese uitsigte oor die stad. Dié elegante B&B bied afsondering en is die ideale plek vir gereelde reisigers en toeriste. Dié dubbelve...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooseveltpark, Franklin Roosevelt Park

Mendelssohn Manor bied rustigheid en gerief in kamers wat perfek gemeubeleer is. Die kamers staan in 'n pragtige tuin en die personeel is trots op die puk diens en die kos wat hier te vinde is. Mendelssohn Manor i...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Melville, Johannesburg

Mi Casa Su Casa Guesthouse is in die moderne Melville geleë en bied B&B-verblyf naby die gewilde 7de Straat met sy restaurante en kroeë. Dié gastehuis bied 'n gasvrye ervaring van Afrika. Die verblyf bestaan ui...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Northcliff, Randburg

Kiwara Guesthouse bied stylvolle verblyf in Randburg in Johannesburg. Die gastehuis is naby hoofweë en winkelsentrums geleë. Daar is slaapplek vir 14 gaste in 6 individueel versierde kamers, elkeen ingerig met lu...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R604
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Agterplaas is Afrikaanse kunstenaars Jannie du Toit en Lochner de Kock se eie stukkie trots in die hart van Johannesburg. Dié gastehuis is in 'n baie stil straat geleë en kyk oor die historiese Melville Koppies Na...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Sophiatown akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za