Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Spanish Farm Ext 1 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Spanish Farm Ext 1.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Spanish Farm Ext 1 akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Spanish Farm Ext 1 Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Spanish Farm Ext 1 Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Spanish Farm Ext 1

Welkom by De Molen Gastehuis. Ons bied luukse akkommodasie op 'n rustige plattelandse landgoed met 'n rustige en veilige ligging. Die gastehuis is geleë in die luukse voorstad van Spanish Farm, Somerset-Wes op die ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Spanish Farm Ext 1

Silver Forest Boutique Lodge and Spa is in Somerset-Wes in die Wes-Kaap en dié area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, wynproegeleenthede en ikoniese besienswaardighede soos Cheetah Outreach, Helderb...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Spanish Farm Ext 1

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Hillside Cottage is in Somerset-Wes geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige ateljeekothuis hoog teen die hange van die Helderberg, en dit word omring deur bome. Luister na die uilgeluide soos jy aan ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Sandra, Wes-Kaap

Forest Rest het 'n uitsig op die Hottentots Holland Berge en is in 'n klein sekuriteitskompleks in Somerset-Wes geleë. Forest Rest bied 2 luukse eenhede. Eenheid 1 beskik oor 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer, en -ko...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Spanish Farm, Wes-Kaap

Candy Lee Accommodation - Candy is 'n selfsorg-suite vir gaste op die eienaar se erf in Somerset-Wes. Die erf is net 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af en 15 minute se ry van die Stellenbosch Vli...

Vanaf
R2 495
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Agape' Garden Rest is in 'n rustige en luukse woonbuurt in Somerset-Wes. Dié tuinkothuis is op die eienaar se eiendom teen die hange van die Helderberg in Parelvallei en bied 'n uitsig op die Hottentots-Holland-ber...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Geniet ’n luukse vyfster-verblyf en ’n topklas-ontbyt in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Cape Vermeer is teen die hange van die Helderberg Natuurreservaat geleë met 'n uitsig oor Valsbaai en die berge. ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Spanish Farm, Wes-Kaap

Spanish Farm Guest Lodge bied 'n wonderlike, rustige atmosfeer met tipiese, hartlike Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die lodge is teen die hellings van die Helderberg geleë met uitsigte op die Hottentots-Hollandberge, ...

Vanaf
R1 230
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

La Felicita Boutique Accommodation is in Somerset-Wes aan die voet van die Helderberg in die middel van 'n rits wynlandgoedere en gholfbane geleë, naby die kosmopolitiese Kaapstad. Dit is die ideale keuse vir 'n on...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in La Sandra, Wes-Kaap

Broad Oaks Somerset West is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in 'n rustige, luukse deel van Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za