Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Spartan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Spartan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Spartan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Spartan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Spartan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Spartan

Vanaf
R1 465
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kemptonpark, Johannesburg

Premier Hotel O.R. Tambo is in Rhodesfield, Johannesburg geleë. Dit is nie net 'n oornagplek nie, maar die hotel bied al die dienste, styl en luuksheid sodat dit ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Die...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R455
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

African Tribes is 'n luukse lodge wat uitblink in gasvryheid. Die lodge is net 10 minute van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Dit is die ideale blyplek vir sake- en vakansiereisigers. Dié lodge is lekker sentr...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kemptonpark, Johannesburg

Airport Nightstop is in Kempton Park geleë, sowat 5 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons gerieflike selfsorg-eenhede is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Elke kamer het 'n selfsorg-...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
B&B in Kemptonpark, Johannesburg

Doves Nest Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in Rhodesfield in Kemptonpark, Johannesburg. Die gastehuis is 3,6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en bied pendeldienste van en na die lughawe. Verblyf w...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Airport Inn bied bekostigbare verblyf en is net 5 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons is ook maklik bereikbaar vanaf die hoofweë. Verblyf is beskikbaar in 48 en suite-slaapkamers. Elke ka...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Pilot Inn Accommodation bied oornagverblyf in Kempton Park, slegs 10 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Daar is 'n restaurant op die perseel wat gaste gerus kan uitprobeer. Gratis, privaat parkee...

10% af Laaste Kans!
VanafR460
R414
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kemptonpark, Johannesburg

Koemi Inn bied gastekamers in 'n veilige woonbuurt in Edleen in Kemptonpark. Die gastehuis is 8,5 km vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf by Koemi Inn is beskikbaar 2 individueel versierde kamers. Elk...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 750
R2 250
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kemptonpark, Johannesburg

Lavender Villa is in Edleen, Kempton Park, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié eenheid is op di...

Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kemptonpark, Johannesburg

Friedman Stad Lodge is in Kemptonpark, Johannesburg geleë en is net 3 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en 16 km vanaf Ellispark-stadion. Dit bied gerieflike verblyf in 'n veilige omgewing met 'n privaat ing...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Croydon, Johannesburg

AirportInn and Suites bied puik selfsorgverblyf in 'n woonstelblok met 3 verdiepings in Isando. Dit is naby aan Emperor's Palace Casino and Entertainment Venue, Rhodesfield se Gautrain-stasie, verskeie winkelsentrum...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Spartan akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]