Indien jy St. Francisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francisbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 104 lekke plekke om te bly
Upper Deck 18 is in die hartjie van Port St Francis geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwo...
Nonna's Nook is 'n mooi dubbelverdiepinghuis net 'n entjie van die see af in St. Francisbaai. Die huis is onpretens...
Quarterdeck 14 is 'n vakansiewoonstel reg langs die water met pragtige uitsigte oor die marina in Port St. Francis ...
Anchor Drift is 'n grasdak-selfsorghuis in St. Francisbaai. Die perseel is net 'n paar minutes se stap van die stra...
Flatlet in Santareme is 'n knus oopplan-kamer op die boonste verdieping van die eienaar se huis in St. Francisbaai....
Ships Bell 5B is 'n kontemporêre woonstel in die pragtige St. Francisbaai, langs die waterfront van Port St. Franci...
Caradan is 'n selfsorgvakansiehuis op die skilderagtige kanale van St. Francisbaai. Dit is 'n rustige en gerieflike...
Sea Breeze on Ralph is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van St. Francisbaai wat ideaal is vir 'n gr...