Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Britannica Heights (12)
Columbine (6)
Golden Mile (34)
Hannas Bay (5)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (122)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (114)

Resensies van St. Helenabaai

4.4 / 5  
volgens 156 resensies
Lees regte resensies van St. Helenabaai van 156 geverifieerde gaste.
Indien jy St. Helenabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St. Helenabaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Helenabaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Helena Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St. Helenabaai Akkommodasie

119 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

The Lazy Daisies is op 'n heuwel in St. Helenabaai geleë en is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike, rustige verblyf met panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, St. Helenabaai en die Sederber...

15% af Aanbod!
VanafR2 140
R1 819
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hannasbaai, St. Helenabaai

Duifieklip is 'n strandhuis in Hannasbaai, St Helenabaai. Die huis is teen die see geleë, sowat 40 m vanaf die hoogwatermerk. Die huis is geskik vir groepe van tot 6 volwassenes plus kinders. Dis ideaal vir gesinn...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St. Helenabaai

Shelley Point Bachelor Flat is 'n knus oopplan-woonstel vir 2 mense in Shelley Point in St Helenabaai. Dit is net 200 m vanaf die strand geleë. Dié woonstel met 'n dubbelbed en alle linne en badhanddoeke word voo...

Vanaf
R880
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

Die West Coast Cactus-woonstel is op 'n rustige kleinhoewe bo-op 'n koppie geleë met uitstekende uitsigte oor Paternoster en die Colombine-vuurtoring. Kom kuier en waardeer die asemrowende sonsondergang oor die Atl...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Britanniabaai, St. Helenabaai

Pier Pleasure is 'n selfsorgvakansiehuis in die rustige Weskusdorp, Britanniabaai. Die huis bied gerieflike verblyf aan 4 gaste en is stapafstand vanaf die pragtige Goue Myl-strand. Dis ongeveer 90 km vanaf Kaapstad...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

Kom ontspan by Journey's End, ons kleinhoewe wat 1 hektaar van totale rus en vrede hoog op teen die heuwel, Britannica Heights, op die St Helenabaai-skiereiland geleë is. By ons sal jy altyd asemrowende uitsigte en...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Columbine, St. Helenabaai

True North is in Sandy Point Beach Estate, 'n sekuriteitslandgoed aan die kuslyn van St. Helenabaai, geleë. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en is 'n ideale toevlug vir vakansiegangers. Daar is 3 ap...

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

Da Gama's Cottage is ’n volledig gemeubileerde vakansiehuis in die kusdorpie St Helenabaai. Snoektyd is vanaf April tot Augustus, so gaste kan gerus elke middag vars en gevlekte snoek by die kaai gaan koop! Die h...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Britannica Heights, St. Helenabaai

Whale n Daisy bied gerieflike verblyf in die unieke vissersdorpie genaamd St Helenabaai. Dié vakansiehuis is lekker naby die strand, hawe en restaurante. Whale n Daisy het slaapplek slegs vir 2 volwassenes in 'n ...

50% af Aanbod!
VanafR1 750
R875
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St. Helenabaai

Laughter is die ideale blyplek vir 'n ieder en elk! Of jy nou 'n natuurliefhebber of 'n TV-vraat is, ons sal jou met ope arms ontvang. Laughter is aan die punt van Shelley Point, net 'n kort stappie van Brittania- e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die St Helena Baai akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za