Resensies van Steynsburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Steynsburg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
Martin Josef B. - 7th October 2019
staying in Steynsburg
A good location for stopovers in many directions.
Theo G. - 30th September 2019
staying in Steynsburg
The roads were in pretty good shape and the drive is beautiful. Can't say much about the town itself - didn't explore.
Danie V. - 18th December 2018
staying in Steynsburg
Steynsburg is 'n deurry dorp.
Riana M. - 5th November 2018
staying in Steynsburg
Vir my persoonlik was die mense van die omgewing die aantrekkingskrag, so vriendelik!
Ray H. - 31st October 2018
staying in Steynsburg
Will very definitely stay there again!
Tanya D. - 7th February 2018
staying in Steynsburg
Spokerig in die aand.
Rika P. - 8th January 2018
staying in Steynsburg
Steynsburg kan doen met 'n restaurant waar mens kan aansit vir ete en ontspan na die dag se ryery.
Marsilla B. - 17th January 2017
staying in Steynsburg
Die oulikste dorpie is baie vervalle. Eienaars van leë huise moet teen bekostigbare pryse verkoop en aan mense wat graag erwe wil bewerk. Die Skemas is goed ontwikkel en floreer. Ek sal graag wil sien dat die munisipaliteit meer aandag aan die skoonmaak van slote en klein stroompies skenk. Ek beveel aan dat skole herwinningsprogramme reël.
Patrick O. - 3rd January 2017
staying in Steynsburg
Steynsburg is "off the beaten track" en 'n aangename verassing as jy van klein dorpies hou. Die pad na Jeffreysbaai via Steynsburg en Hofmeyer is still en nie in 'n slegte toestand nie.
Marie V. - 14th October 2016
staying in Steynsburg
Ek het net deur Steynsburg gery op die langpad. Hiervoor is dit 'n baie gerieflike oornagplekkie.
Surae D. - 4th December 2015
staying in Steynsburg
Ek was aangenaam verras oor hoe skoon die dorpie is, definitief potensiaal vir toeristebestemming.
Sandra N. - 31st December 2014
staying in Steynsburg
Mooi omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za