Verified Reviews
Still Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Still Bay
Rated 4.7 out of 5 based on 656 reviews.
"Peaceful place, and has a beautiful coast, and was a pleasure visiting, with friendly people."
"Stilbaai het onder ons velle ingekruip en ons beplan om ons binnekort daar te gaan vestig. In 3 dae se tyd, het ek nie een onvriendelike mens teëgekom nie."
"Ons was baie ingenome met Stilbaai en Jongensfontein! Oulike toeristedorp met interessante winkeltjies en eetplekke. 'n lekker rustige, mooi plek. 'n Goeie toeristebestemming!"
"Ons hou baie van Stilbaai, het al hele paar keer daar gaan vakansie hou."
"As mens Stilbaai nie waardeer nie, sal jy nêrens anders waardeer nie. Dis 'n pragtige dorp. "