Geverifieerde Resensie

Storms River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 378 resensies.

Stormsrivier

Tsitsikamma Manor

"Fantasties! Beplan Canopy Tours en scuba vir volgende besoek en om volgende keer meer as 1 nag oor te bly. "

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Baie aktiwiteite in die omgewing en het eintlik baie meer tyd nodig om als te verken."

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Mooi plek maar uit en uit oorsee gedrewe glad nie meer vir plaaslike mense nie."

Stormsrivier

Andelomi Forest Lodge

"In Stormsriver is niet veel te doen. Wel dicht bij Tsitsikamma."

Stormsrivier

Tsitsikamma Manor

"Dis 'n baie rustige plekkie met so baie om te doen en sien."

Stormsrivier

Storms River Guest Lodge

"Ons het die lekkerste pizza nog by 'n restaurant geëet. Dit word deur 'n Malawiese vrou gemaak. "

Stormsrivier

Albatros

"Lekker omgewing om so bietjie avontuurlustig te raak."

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Hemels! Prentjiemooi. "

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"My dogter is 'n groot Marilyn Monroe aanhanger en het die besoek aan die "Marilyn's 60's diner" vreeslik geniet. Kan dit beslis aanbeveel, die moeite werd."

Stormsrivier

Albatros

"Stil pragtige plek. Baie plattelands. Ideale wegbreek van die stad se geraas. Kan egter vir tieners verveeld raak, maar ons het d rustigheid terdeë geniet."

Stormsrivier

Storms River Guest Lodge

"Dit raak koud daar."

Stormsrivier

Angler's Paradise - House 1

"Pragtige kuslyn en baie mooi omgewing!"

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Ek sal more my tassie pak en trek as ek kon. My hart heeltemal verloor op Stormsrivier en omgewing."

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Uitstekend en mooi. "

Stormsrivier

Tsitsikamma Manor

"Stormsrivier aangename en interessante klein dorpie met baie aktiwiteite en avonture."

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Doen gerus die "suspension bridge" - baie loop, maar so die moeite werd."

Stormsrivier

Moss & Moon Cabins

"Dit is so mooi daar jy kry trane in jou oë."

Stormsrivier

Fynbos Golf Club

"Stormsrivier Village is die moeite werd om te sien en Chrome & Fin City is 'n karaktervolle eetplek met heerlike kos, musiek en atmosfeer."

Stormsrivier

Tsitsikamma Village Inn

"Fantastiese ligging."

Stormsrivier

Tsitsikhaya Lodge

"Loved Storm Rivier Village, little place on its own. Will certainly tell everybody about this lovely, friendly little village. Thank you!"

Stormsrivier

Fynbos Golf Club

"Gaan doen die Segway aktiwiteit by die Stromsrivier Backpackers. Dit was 'n belewenes!"

Stormsrivier

Fynbos Golf Club

"Ek beveel aan om by Untouched Adventures 'n bespreking te maak om te kayak in die Stormsriviermond, dit was fantasties! Dis so +-40 minute se ry vanaf Fynbos Golf Club."

Stormsrivier

Fynbos Golf Club

"Firstly, Eerste River is about 40 km from Storms and is absolutely beautiful. It's sort of a gem tucked away behind a 9 km dirt road that pushes non-4x4s or SUVs to the limit. Secondly, it's a gated community that ensures a non-crowded beach. The sea is an absolute pleasure to swim in. Just take serious note that if you need to buy ANYTHING, you need to drive the 9 km on the dirt road to the closest farm stall, and then 9 km back. As mentioned, the dirt is definitely not fun to drive with a normal car."

Stormsrivier

Amperda Log Cabins

"Wonderlikste, ongerepte natuurskoon!"

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Een van die mooiste plekke is Suid Afrika."

Stormsrivier

Tussen In

"Dit is verseker 'n bestemming waar daar baie aktiwteite in die omgewing is om te doen. Geen rede om verveeld te wees as mens hier gaan vakansie hou nie."

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"'n Pragtige deel van ons land - sal graag weer soontoe gaan."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang