Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Strubensvallei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strubensvallei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strubensvallei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strubensvallei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strubensvallei Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R800
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Strubensvallei

908 on Theophilus is 'n lieflike ateljee met slaapplek vir 3 in Strubenvallei, Roodepoort. Dié ateljee het 'n privaat ingang en is afgesonder van die hoofhuis en tuin om privaatheid te verseker. Die oopplan-eenhe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Strubensvallei

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Little Falls, Johannesburg

Palm Tree Accommodation 2 is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel in Little Falls, Roodepoort. Die huis bied verblyf aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer he...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR965
R676
per nag, vir 2 mense
B&B in Wilgeheuwel, Johannesburg

Milly's Touch B&B Studios beskik oor 3 bekoorlike ateljeewoonstelle omring deur groenigheid in 'n stil en rustige omgewing op die eienaar se perseel in die Wesrand van Johannesburg. Dit is ideaal vir 'n paartjie, sa...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kloofendal, Johannesburg

Sunset on Silver is 'n lieflike selfsorghuis op 'n heuwel wat omring word deur nog heuwels, valleie en die Kloofendal Natuurreservaat. Die ruim huis het groot balkonne en stoepe waar gaste kan sit en die uitsig geni...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kloofendal, Johannesburg

Kloofside Gastehuis is versteek in die spoggerige voorstad Kloofendal op die Wes-Rand. Dit is ideaal geleë naby die N1- en N14-hoofweë asook die 4 vernaamste winkelsentrums. Dit is 10 minute se ry vanaf UNISA se F...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Weltevreden Park, Allen's Neck

Ronels Cottage bied selfsorgverblyf en is op die eienaar se perseel in Roodepoort geleë. Die perseel is ideaal geleë naby Clearwater Mall en sowat 4,7 km vanaf die Unisa Florida-kampus. Die kothuis is aaneengeska...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Johannesburg

Cuyler 6 is 'n lieflike tuinwoonstel vir 2 in Constantia Kloof in Roodepoort. Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n...

Vanaf
R965
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Little Falls, Johannesburg

Eagles View Guest House & Conference Centre is 'n plattelandse lodge op 'n 2 ha-landgoed aan die voet van die Little Falls-bergreeks. Die lodge is gerieflik geleë, naby Randburg, Roodepoort en Krugersdorp, en net 2...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Little Falls, Johannesburg

Homestay Travel Guest House is naby Clearwater en die CradleStone Mall geleë en bied verblyf in verskeie kamers met lugversorging en privaat ingange. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar....

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloofendal, Johannesburg

Tranquility on Natures Doorstep in die Kloofendal-area is ideaal vir 'n sakereisiger of 'n gesin. Tranquility on Natures Doorstep bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede wat ten volle toegerus is en slaapplek vir tot 4 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Strubensvallei akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]