Verified Reviews

Drakensberg, South Africa

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa

Rated 4.6 out of 5 based on 4353 reviews.

Clarens, Drakensberg, South Africa

Titanic View - Place of Peace

"Missed the leaves on the trees during this visit. Shops/restaurants close early."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Stonehaven Clarens

"Enjoyed the brewery meals and service. Go there early it gets full quickly."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Lavender & Rust

"Best town to have a refreshing break away and enjoy the walks in nature or around the shops in town."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Gracie's Cottage

"Het meer handgemaakte produkte verwag"

Clarens, Drakensberg, South Africa

Zwartmodder

"Dit lyk na pragtige dorpie vol allerhande dinge om te doen en plekke om te besoek. Ons was by skolerugby en was pootuit. Kon nie regtig Clarens in volle waarde waardeer nie. Ons hoop om weer te besoek."

Clarens, Drakensberg, South Africa

RiverWalk Guest House

"Clarens is 'n baie mooi dorpie met baie mooi winkeltjies en restaurante."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Willow Villas

"Pragtige dorpie met alles wat jy aan kan dink."

Champagne Castle, Drakensberg, South Africa

Clivia Hill Guest Cottage

"A beautiful valley in the Drakensberg with something for everyone. We particularly enjoyed a concert at the Boys Choir School."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Cosy Corner

"Clarens is the perfect getaway for a long winter's weekend."

Drakensberg, South Africa

Cedarberg Guest Farm

"Beautiful mountain landscape."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Woodlands Retreat Private Property

"Mal oor die dorp gaan gereeld daar kuier."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Odendaal’s Ridge

"Cute artsy town. A bit overpriced, but will do again."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Kiara Lodge

"Baie lekker naweek wegbreek."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Bergvliet Cottages Clarens

"Beeldskone dorpie. Ons het dit baie geniet."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Views

"Clarens is pragtig en 'n gunsteling afblaas naweekplek. Naby genoeg aan die huis om nie te ver te ry nie. "

Clarens, Drakensberg, South Africa

Mountain Villa 238

"Lief Clarens. Dis waar jy rus vir jou siel vind. Heerlike natuur en rus naweek."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Views

"Baie lekker plek om net rustig te wees om tyd saam metgesel te spandeer."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Clarens Valley Lodge

"Gaan elke jaar en is mal oor Clarens."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Piccolo Nido

"Small, clean place and very safe. There is good security in the area and many fun things to do in and around and will recommend it to anyone. The people of the town are quite friendly too."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Fairview Cottages

"Uitstekend kan nie vir 'n meer wonderlike tyd en ontspanningsplekkie gevra het nie."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Cottage Pie

"As inkopies doen en uiteetplekke probeer jou ding is dan sal Clarens jou verwelkom. As jy druk verkeer en 'n gesoek na parkeerplek verpes gaan Clarens jou aanvanklik skok, want die plek is besig. Vir my persoonlik is Clarens meer 'n naweekwegbreek as 'n langer vakansieplek. As jy van stap hou gaan jy in die wolke wees oor al die wandelpaaie. Daar is ook 'n rystoelvriendelike staproete."

Fouriesburg, Drakensberg, South Africa

Nature's Loft

"Die paaie in die dorp is nie goed nie. Slaggate so groot soos damme. Kan gerus die paaie opskerp in die dorp."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Lake Clarens Guest House

"Ons was oorweldig deur die mense op straat wat parkering aangedui het en voel dat dit meer gereguleer moet word. 'n Mens het iewat onveilig gevoel want hulle is in jou gesig die heeltyd. Clarens was nog altyd 'n bekoorlike plek maar die volume mense en gepaardgaande chaos maak afbreuk aan die gevoel."

Clarens, Drakensberg, South Africa

Periwinkle Blue

"Shopping experience not what it used to be years ago but still a great place for a weekend."

Page
Showing 1 to 30
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers