Resensies van South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.41 uit 5 gekry volgens 3581 resensies.
Lee-anne M. - 24th November 2021
staying in Margate, Suidkus
Baie lekker en rustig.
Shaun F. - 24th November 2021
staying in Margate, Suidkus
Margate het vir ons baie agteruit gegaan. Was tot so 8 jaar gelede elke jaar daar. Dit is nou half "scary" ─ orals lê rommel en gebreekte glas. Die hoeveelheid eiendomme wat afgeleë en verlate staan is ook 'n bewys. Baie leë winkels. Sal weer gaan, maar hoop dit sal beter wees.
Jill C. - 24th November 2021
staying in Margate, Suidkus
Unfortunately, after our last visit which was over 7 years ago we found that the area seemed run down as with most municipal properties these days. Such a pity as Margate used to be a prime destination.
Sante Kotze K. - 24th November 2021
staying in Margate, Suidkus
Potholes.
Lee-ann G. - 24th November 2021
staying in Uvongo, Suidkus
Kan 'n bietjie meer aandag gee aan die netheid en skoonheid van die strate.
Stacey Walker W. - 24th November 2021
staying in Margate, Suidkus
We love the area.
Jevon G. - 24th November 2021
staying in Kingsburgh, Suidkus
Everything is close by, shops, garage, malls.
Willie H. - 23rd November 2021
staying in Kingsburgh, Suidkus
Wonderful place.
Willie H. - 23rd November 2021
staying in Kingsburgh, Suidkus
Wonderful place.
Ansie V. - 23rd November 2021
staying in Glenmore Beach, Suidkus
Baie privaat en ligging en omgewing fantasties om te sien en beleef.
Precious M. - 23rd November 2021
staying in Margate, Suidkus
Was very pleased to be at Chesapeak 44.
Ntokozo G. - 23rd November 2021
staying in Margate, Suidkus
Nice place to be for a holiday and enjoyed the sea view.
Nhlanhla L. - 23rd November 2021
staying in Margate, Suidkus
The one site I can trust 100%.
Wilhelm C. - 23rd November 2021
staying in Margate, Suidkus
Margate het ongelukkig agteruit gegaan en paaie is in 'n swak toestand a.g.v. slaggate. Kan ook nie die hoofstrand by Margate aanbeveel nie. Besoek liewer ander strande soos Ramsgate, Uvongo of Marina tydens jou verblyf.
Andile K. - 22nd November 2021
staying in Margate, Suidkus
The best!
Lucia Z. - 22nd November 2021
staying in Margate, Suidkus
No
Dlamini N. - 22nd November 2021
staying in Margate, Suidkus
I really loved the area as a whole.
Lamla M. - 22nd November 2021
staying in Uvongo, Suidkus
Uvongo is a small but very beautiful place that anyone can enjoy with family, friends or colleagues.
Rene T. - 22nd November 2021
staying in Hibberdene, Suidkus
Awesome holiday destination.
Sibongile T. - 22nd November 2021
staying in Margate, Suidkus
Margate is lovely.
Cornelia K. - 22nd November 2021
staying in Doonside, Suidkus
Veilig en naby enige nodige winkelsentrums en die strand.
Danie V. - 21st November 2021
staying in Margate, Suidkus
Daar is 'n dramatiese agteruitgang van Margate. Die strandervaring asook die besigheidsomgewing. Na sononder is die hele Margate 'n "no go zone". Nie veilig nie en ook nie aangenaam nie.
Nelie V. - 21st November 2021
staying in Uvongo, Suidkus
Baie lief vir hierdie rustige strand.
Beatrice S. - 20th November 2021
staying in Uvongo, Suidkus
Baie goeie plek vir vakansie.
Maxi S. - 20th November 2021
staying in Uvongo, Suidkus
Marine drive is soms 'n nagmerrie.
Derick D. - 17th November 2021
staying in Margate, Suidkus
A sunny town with even warmer people.
Estelle V. - 17th November 2021
staying in Uvongo, Suidkus
Sal definitief weer soontoe gaan!
Bavumile C. - 16th November 2021
staying in Margate, Suidkus
It's a place to be.
Omesh S. - 16th November 2021
staying in Margate, Suidkus
Amazing.
Amanda D. - 16th November 2021
staying in Hibberdene, Suidkus
Die strand waar ons was is absoluut van die beste. Jy kan wel nie daar swem nie maar die strande en seewater is helder skoon. Dit is 'n pluspunt vir Hibberdene, maar geriewe soos plekke waar jy kan eet en kos bestel skiet ver te kort. Maar dit is nogsteeds 'n aangename plekkie om vakansie te hou.
Nothile K. - 15th November 2021
staying in Margate, Suidkus
It's a great place for some time out to relax.
Dominique K. - 15th November 2021
staying in Hibberdene, Suidkus
Hibberdene is a great place if you looking to just relax, a small community, lovely beaches. I think they can do with some more variety of shops, activities and eateries to attract more holiday goers but otherwise, there are more attractions just a small drive away to the surrounding towns.
Sibusisiwe J. - 15th November 2021
staying in Uvongo, Suidkus
Thank you for the amazing stay.
Veronika F. - 15th November 2021
staying in Uvongo, Suidkus
Dis rustig genoeg om vakansie te hou, maar nie te ver van besienswaardighede af nie.
Boet V. - 15th November 2021
staying in Kingsburgh, Suidkus
Baie rustig.
Chris D. - 15th November 2021
staying in Margate, Suidkus
Baie dankie, hou so aan.
Alberto D. - 14th November 2021
staying in Margate, Suidkus
Fixing of potholes would help.
Philile M. - 14th November 2021
staying in Margate, Suidkus
Margate is nice and safe.
Jabulani S. - 14th November 2021
staying in Uvongo, Suidkus
Stunning.
Michael V. - 13th November 2021
staying in Kingsburgh, Suidkus
Soms word sulke juwele oorgesien, maar ons kan dit sterk aanbeveel.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]