Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 2135 reviews.
"Badkamergeriewe by strand is baie swak. Moet jou eie toiletpapier en handewasseep saamneem na die publieke toilet. Paaie is vol slaggate. Vakansiegangers voel nie baie veilig daar om rond te loop nie. "
"Very nice holiday destination. Concerned about the lagoon that runs into the ocean. Water is contaminated with sewage. Would recommend Ramsgate Beach. Perfect for families with younger children."
"Glad nie eers Margate se strand besoek nie, eerder Uvongu of Ramsgate besoek, meer mense wat dink en doen soos ons! Gelukkig is Shelley lekker rustig en sal beslis eerder in daardie area tuisgaan."
"Te veel mense. Ek verkies plekkies wat stiller is en plekke waar my man kan visvang."
"Too busy during holiday time. Not enough food shops or takeaways open in the evening."
"Fine for a swim or en route to a less built-up holiday destination. But mostly busy and congested. Shelly Beach Mall was fabulous for our big food shop - we got everything we needed. The Woolworths was as well-stocked as any of the branches in Cape Town."
"Die dorpie en die mense is baie oulik. Die strand restaurant was iets besonders, heerlike kos teen bekostigbare pryse en goeie diens. Daar is nie 'n groot verskeidenheid supermarkte nie en voldoen dus nie aan alles wat 'n reiseger sal benodig nie."
"Daar was insidente van kriminele gedrag maar ons is nie persoonlik daardeur geraak nie. Daar is genoegsame winkels waar ons die meeste benodigdhede en kos kon verkry."
"We did go to Baggies Beach which was awesome. There's a wonderful tidal pool and the beach is lovely. The restaurant on the beach was really cool and offered great value for money."
"Lovely little coastal town, ideal to get away from it all."
"Lovely, relaxed town. Plenty of shops and restaurants within walking distance from each other. Wonderful beaches."
"Uvongo is ongelukkig nie meer wat dit was nie, dit sal my laaste keer wees om daarheen te gaan."
"Baie oulike plekkies. See se water is heerlik. Die humiditeit en hitte is soms erg, dan help dit as die plekke lugverkoeling en/of swembaddens het."