Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (5)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Sunland

4.4 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Sunland van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Sunland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Sunland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunland selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sunland Selfsorg-eenhede

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunland

Avoca River Cabins is in die pragtige Sondagsriviervallei sowat 20 minute van die Addo-olifantpark af. Sitrusvrugte en rose word in dié vallei verbou en gekweek en dit is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbe...

Vanaf
R2 340
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Sunland

Klein Plekkie Self-catering Accommodation is op 'n citrusplaas aan die damoewer in Sunland, sowat 16 km vanaf die Addo-olifant Nasionale Park se hoofhek geleë. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sunland

Summerville Place bied verblyf in 'n rustige selfsorgkothuis op 'n sitrusplaas in die Sondagsriviervallei. Die plaas is sowat 15 min vanaf Kirkwood en 20 min se ry vanaf die Addo Olifant Nasionale Park. Dié kothui...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Sunland

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

River Front Estate bied selfsorg-eenhede op 'n plaas wat in privaat besit is en aan die oewer van die Sondagsrivier in Addo geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die verblyf by R...

Spesiale Aanbod!
VanafR700
R467
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

Hierdie ruim en gerieflike huis is reg in die middel van die dorpie Addo geleë. Dit is net 10 minute se ry van die hoofhek van die Addo Nasionale Olifantpark af en die ideale basis vir daguitstappies na die reserva...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Sunland

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

Die SANParks Addo Rest Camp is die gewildste hoofkamp van die park en dit bied 'n verskeidenheid verblyf-eenhede en 'n oorvloed doendinge om besoekers besig te hou. Die eenhede is stapafstand van mekaar af en van a...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Addo Elephant Park, Selbourne

Witkrantz Manor is in die klein Slagboomvallei en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige boomryke atmosfeer. Verblyf is beskikbaar in 'n gastehuis met plek vir 10, in 'n Boshuisie vir 4, karavane wat plek h...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kirkwood, Selbourne

Arbeidsadel bied selfsorgverblyf in pragtige kothuise in die dorpie Kirkwood. Dis ideaal geleë vir gaste wat op soek is na privaat en bekostigbare gehalteverblyf. Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede. Wilg...

Vanaf
R2 374
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Addo Elephant Park, Greater Addo

SANParks Addo Nyathi Rest Camp bied jou die geleentheid om die olifante en buffels van die Addo-olifant Nasionale Park by 'n watergat 'n paar meter weg van jou af te sien drink terwyl jy 'n verfrissende drankie geni...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Greater Addo

Addo Park Vistas Cottages bied selfsorgverblyf op 'n plaas wat aan die Addo-olifantpark se suidelike ingang grens. Dié eiendom is ongeveer 10 km vanaf Colchester. Addo Park Vistas Cottages beskik oor 2 kothuise wa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kirkwood, Greater Addo

Nieshout Cottage is tussen inheemse bome en sitrusboorde in die Sondagsriviervallei geleë. Dié sitrusplaas is 2 km van die dorp Kirkwood af en net 37 km van die bekende Addo-Olifantpark af. Kirkwood het verskeie w...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kirkwood, Greater Addo

Nieshoutkloof Self-catering Farm and Venue is in die hartjie van die Sondagsriviervallei aan die voet van die Rietberg-berg geleë en bied verblyf aan groepe en gesinne, vir diegende met karavane, kampeerders, 4x4-g...

Vanaf
R2 010
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Greater Addo

SANParks Addo Matyholweni Rest Camp is naby die kusdorp Colchester by die mond van die Sondagsrivier geleë. Matyholweni beteken "in die bos" in Xhosa. Matyholweni bied maklike toegang tot die tweede hek na die Addo...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cannonville, Colchester

Settle Inn Self Catering Accommodation is in Colchester, 'n pragtige dorpie langs die Sondagsrivier. Dit is sowat 40 km oos van Port Elizabeth en ongeveer 800 m vanaf die nuwe Southgate-ingang na die Addo Olifant Na...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville, Colchester

Little Sister's Accommodation is in die pragtige Sondagsrivier-dorpie Colchester sowat 40 km oos van Port Elizabeth geleë. Dit is op die oewer van die Sondagsrivier, sowat 800 m vanaf die Addo Nasionale Olifantpark...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Cannonville, Colchester

Addo Park View - Sundaze Riverside House bied selfsorg-verblyf en is aan die buitewyke van Colchester. Die verblyf het pragtige uitsigte oor die Sondagsrivier en die Addo-olifantpark vanaf die uitkykdek. Verblyf i...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Cannonville, Colchester

Addo Park View Apartment Ndlovu bied selfsorgverblyf op die boonste verdieping van die gasheer se huis in Colchester. Die dorp grens aan die Sondagsrivier en die Addo-olifantpark. Die woonstel op die boonste verdi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cannonville, Colchester

Addo Mountain-View Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-kothuis. Die eenheid is op die eienaars se woonerf geleë. Die eiendom is in Colchester, 31,4 km vanaf Addo en 59,4 km vanaf die Addo-olifant ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cannonville, Colchester

10 on Aquavista bied selfsorgverblyf op die oewer van die Sondagsrivier in Colchester net 4,6 km van die Addo Olifantpark af. Die verblyf word in ’n villa, kothuis en ’n woonstel gebied wat na die rivier front. ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Cannonville, Colchester

Addo Park Palm Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerkothuis op 'n woonerf waar die eienaars ook woon. Die kothuis is in Colchester geleë, net om die draai van die Sonda...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Sunland selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Sunland akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sunland akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za