Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Sunward Park

3 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Sunward Park van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Sunward Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sunward Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunward Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunward Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sunward Park Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 063
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunward Park

Sunward Park bied rus en vrede vir die sakereisiger, asook egte Suid-Afrikaanse gasvryheid vir diegene wat wil wegbreek. Die gerief en ongeëwenaarde elegansie wat ons bied sal sorg vir 'n harmonieuse naweek-wegbr...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunward Park

Sunward Guesthouse is net 'n kort motorrit van die OR Tambo Internasionale Lughawe af en bied gerieflike akkommodasie vir sakereisigers en vakansiegangers wat Boksburg besoek. Die gastehuis het 4 slaapkamers wat g...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunward Park

Hierdie tuin-eenheid is goed gemeubeleer en bestaan uit 'n sitkamer/eetkamer met 'n hoekie wat ingerig is met kantoorgeriewe (lessenaar, drukker/kopieërder/skandeerder/faks en WiFi). Die sitkamer is toegerus met DS...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sunward Park

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Klippoortje,
Johannesburg

Amour Le Fleur is in Boksburg aan die Oos-Rand van Gauteng geleë. Dié gastehuis is 25 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Carnival City en Emperors Palace. Amour Le Fleur het 3 kamers wat volledig ingerig...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg,
Libradene

Kuse Khaya is reg teen die kruising van die N17 en R21 geleë en is dus net 15 minute se ry van OR Thambo Internasionale Lughawe af. Dit is ook net 10 minute vanaf East Rand Mall, Carnival City Casino en Mall en nog...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg,
Libradene

Angelica Guest House is aan die suidekant van Boksburg geleë, ongeveer 14 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf word aangebied in 8 kamers, elk met 'n dubbelbed, enkelbed en hul eie en suite-badkamer....

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parkrand,
Johannesburg

21 on Wright bied volledig gemeubileerde selfsorgverblyf in Parkrand, Boksburg. Die lodge bied maklike toegang tot die N12- en N17-snelweë en dit is net 15 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. ...

Vanaf
R487
per nag, vir 2 mense
B&B in Germiston,
Elspark

Towers Lodge is 'n B&B geleë in Elspark, in 'n spoggerige woonbuurt langs die N17-snelweg. Ons is naby aan restaurante, inkopiesentrums, die casino en 'n gholfbaan. Tower Lodge is ook sentraal geleë met betrekking...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parkrand,
Johannesburg

Boksburg Homes is in die Parkrand Sekuriteitskompleks geleë en bied selfsorg-eenhede binne 'n omheinde sekuriteitsarea. Die enigste ingang na die area word 24 uur per dag beman en daar is wagte wat die area patroll...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Parkrand,
Johannesburg

La Vie En Rose is 'n gerieflike, gemeubileerde privaat eenheid vir 2 mense in Parkrand, Boksburg. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 2 driekwartbeddens. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za