Geverifieerde Resensie
Swellendam
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swellendam bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 520 resensies.
"Fantasties! Baie skoon dorp. Sentraal geleë indien mens die omgewing wil verken."
"Toeriste moet nie die dorp misry nie. Daar is baie interessante besoek- en stapplekke. Dit lyk ook of daar talle goeie gastehuise en restaurante is."
"'n Pragtige, historiese dorp met baie om te doen en te sien. Daar is heerlike staproetes en uitstekende restaurante. Die museum is 'n moet-sien."