Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Tankwa-Karoo Nasionale Park

4.3 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Tankwa-Karoo Nasionale Park van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Tankwa-Karoo Nasionale Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tankwa-Karoo Nasionale Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa-Karoo Nasionale Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tankwa Karoo National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tankwa-Karoo Nasionale Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Tankwa-Karoo Nasionale Park

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tankwa Karoo, Noord-Kaap

Blesfontein Guest Farm is net 28 km van Sutherland af bo op die platorand van die Roggeveldberge. Die gasteplaas bied verblyf in 10 unieke selfsorg-eenhede wat eens ou geboue op die plaas was. Blesfontein Guest Farm...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Noord-Kaap

Rosavilla Guest House is op 'n plaas 68 km vanaf Sutherland op die R354 op pad na Calvinia en 15 km van Middelpos af. Hier kan gaste tipiese Karoo-gasvryheid tussen die koppies geniet. Die houthuis beskik oor 4 sl...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Tankwa-Karoo Nasionale Park

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tankwa Karoo, Noord-Kaap

Verlatenkloof Guest Farm is op die R354, 26 km voor Sutherland. Dit is ideaal vir besoekers wat Sutherland se omgewing wil verken, die pragtige bergpasse wil beleef, of 'n stukkie van die Anglo-Boereoorlog wil naspo...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

By Starry Night is die hele huis is beskikbaar vir besprekings. Dit sluit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 1 en 'n halwe kombuis, 2 sitkamers, 'n kaggel, motorhuis, nog parkeerplek op die perseel, en 'n buitebraai in. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Aandster Selfsorg Akkommodasie is in Sutherland, ’n bekoorlike dorpie in die Noord-Kaap. Dié dorp is bekend vir die donker naghemel wat die sterreruim helder laat vertoon en spog met die grootste optiese teleskoo...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

Die Bushuis is 'n voormalige bushalte wat destyds pos en passasiers van die Matjiesfontein-treinstasie na Sutherland geneem het. Jare later is die busdiens gestop en na opknappings dien die perseel nou as 'n gastehu...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

Sterland Annex is 'n kothuis op die randjie van Sutherland en dit is ideaal vir 2 mense. Dié knus kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid is ook toegerus...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Sterland Skrywershuisie is 'n gerieflike tweeslaapkamerkothuis op die rand van Sutherland. Dié kothuis is ideaal vir 4 mense. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort bevat...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Omega Self-Catering is 'n rustieke kothuis in Sutherland in die Noord-Kaap. Dit word omring deur 'n pragtige Karoo-tuin met baie roosmaryn en papawers. Die eiendom is aan die buitewyke van die dorp so dit voel soos...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Sutherland, Noord-Kaap

Primrose Cottage bied B&B-verblyf in Sutherland in die Noord-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid weg van die gedruis van die stad. Verblyf by Primrose Cottage ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]