Indien jy Thabazimbi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Thabazimbi.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thabazimbi Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thabazimbi accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Thabazimbi akkommodasie
43 lekke plekke om te bly
Luara Wildlife is op 'n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Thabazimbi geleë en net 'n entjie se ry vanaf Marak...
Monash Guest Inn bied bekoorlike verblyf met uitsigte op die berge van Thabazimbi. Dit is gerieflik naby die middes...
Echo Mountain Inn is 'n gastehuis met 'n moderne Afrika-gevoel in Thabazimbi. Hierdie gastehuis het 12 kamers wat g...
Marakeli Guest House bied gerieflike verblyf aan reisigers of sakereisigers in Thabazimbi. Die instansie is in die ...
Marakele Animal Sanctuary is op 'n wildplaas net 9 km buite Thabazimbi in Limpopo geleë. Die pragtige Waterberge i...
Interlude Guest House is in Thabazimbi geleë en bied gehalte-verblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornagga...
El Shadai Guesthouse is in Thabazimbi, net 2 en 'n half uur vanaf Pretoria naby die Waterberge en Marekele Nasional...
Thanizimbi Game Farm is 25 km buite Thabazimbi en bied 'n oorvloed wild- en natuurroetes. Daar is ook besienswaardi...
Njala bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat huis op die Thanizimbi Wildplaas. Die huis is 1,5 km van die ho...
Deo Volente is net 5 km buite Thabazimbi op die pad na Marakele Nasionale Park. Ons is trots op die feit dat ons me...