Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (2)
Wildsplase (7)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Thabazimbi

4.3 / 5  
volgens 102 resensies
Lees regte resensies van Thabazimbi van 102 geverifieerde gaste.
Indien jy Thabazimbi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Thabazimbi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thabazimbi wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thabazimbi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thabazimbi Wildsplase

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Spesiale Aanbod!
VanafR2 150
R1 433
per nag, vir 6 mense
Wildsplaas in Thabazimbi

The Seed Pod is naby Thabazimbi en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis op 'n plaas naby die suidelike grens van die Marakele Nasionale Park en spog met wild wat vrylik rondloop en 'n groot verskei...

Vanaf
R1 093
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thabazimbi

Thaba Nkwe Bush Veld Inn bied 'n keuse tussen selfsorg-chalets en 'n kothuis met hul eie badkamer, of rugsakreisigerskothuise en 'n gesinskothuis met gemeenskaplike ablusiegeriewe. Thaba Nkwe Bush Veld Inn is net 5 ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thabazimbi

Africa Lodges is in Thabazimbi geleë en dit bied verskeie verblyfopsies aan sakereisigers en vakansiegangers in Limpopo. Die hotel het 23 ruim kamers wat gerieflik gemeubileer is. Die kamers het lugversorging, gem...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Thabazimbi

Bush Hideaway bied gerieflike verblyf wat ideaal vir paartjies wat op soek is na gehalteverblyf in die bosveld is. Dit is naby verskeie aktiwiteite, besienswaardighede en ander geriewe in die dorpie Thabazimbi. Ver...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Thabazimbi

Luara Wildlife is op 'n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Thabazimbi en net 'n kort entjie se ry vanaf Marakele Nasionale Park. Wildritte kan gereël word om die wild wat vrylik op die plaas rondloop te besigt...

Vanaf
R768
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thabazimbi

Komma Nader Guesthouse is net 10 km buite Thabazimbi geleë en bied gerieflike akkommodasie in die hartjie van die Bosveld waar gaste hul kan verlustig in die rustige atmosfeer. Nadat die kinders uit die huis uit ...

Vanaf
R7 050
per nag, vir 15 mense
Wildsplaas in Thabazimbi

Pumzika Game Farm is 'n lodge op 'n wildplaas 20 minute se ry van Thabazimbi af. Dié wildlodge is naby die Marakele Nasionale Park. Die lodge is ideaal vir 'n groot groep en bied slaapplek aan 15 gaste. Die verbly...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 35 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Thabazimbi

Vanaf
R978
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Griffons Bush Camp skuil in 'n "amfiteater" hoog in die Waterberg. Dié eksklusiewe, privaat boskamp bied 'n rustige wegbreekplekkie in die Marakele Nasionale Park. Let asseblief daarop dat dit nie 'n luukse wildl...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Limpopo

Kransberg Country Lodge is 25 km buite Thabazimbi op 'n grondpad. Die lodge bied 'n rustige wegbreek op die grens van die Marakele Nasionale Park. Dié reservaat het gewildheid verwerf vir sy majestueuse hoë kranse...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Grootfontein Privaat Natuurreservaat is 'n bosveld-plaas van 1200 hektaar, net 3 ure van Gauteng af in die pragtige Limpopo-provinsie, naby Thabazimbi ('n eko-toerisme dorpie). Dié bedrywige familieplaas verwelkom ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Thabazimbi wildsplase blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van wildsplase hieronder, of gaan kyk na ons hoof Thabazimbi akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Thabazimbi akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]