Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy The Reeds besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in The Reeds.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Reeds akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as The Reeds Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

The Reeds Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in The Reeds

Bedford Manor is 'n selfsorg-woonstel op die eienaar se perseel in Centurion. Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle wat individueel versier is. Die solder is 'n moderne selfsorgwoonstel op die boonste verdieping en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in The Reeds

Gabriellas is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in The Reeds, Centurion. Dit bied maklike toegang tot die hooftoegangsroetes. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer ...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in The Reeds

Arbez Home Lodge is 'n hoog aangeskrewe, onafhanklike gastehuis in die residensiële voorstad The Reeds in Centurion en is geskik vir sakereisigers en individuele kliënte. Hier sal jy onmiddellik tuis voel. Elk ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in The Reeds

Kings & Queens Boutique Hotel is in The Reeds, Centurion geleë en kombineer gerief en luuksheid om 'n fantastiese verblyf-ervaring te bied. Dit is sentraal geleë met maklike toegang tot hoofroetes en geriewe. Die...


Akkommodasie binne 10 km vanaf The Reeds

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rooihuiskraal, Centurion

Swallow's Nest is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in Rooihuiskraal, 'n voorstad van Centurion en net 5 minute vanaf Blu Valley-inkopiesentrum. Dit het maklike toegang tot die Ben Schoeman-snelweg (N1). Die eenheid h...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R674
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

2993 On Plate Thorn Guesthouse is op 'n veilige landgoed in Samrand tussen Johannesburg en Pretoria geleë met maklike toegang tot die N1. Die landgoed bied 'n swembad, 'n tennisbaan, basketbalbaan, asook stap-, dra...

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooihuiskraal, Centurion

The Club House Guest House is in Rooihuiskraal, Centurion, geleë en is die ideale wegbreek vir 'n sakereisiger of vakansieganger. The Club House Guest House het slaapplek vir 11 gaste en het 2 selfsorg-eenhede en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rooihuiskraal North, Centurion

4 You Self-Catering Accommodation is op Amberfield Crest Sekuriteitslandgoed geleë. Dis ideaal vir sakereisigers, gholfspelers en gesinne vir 'n naweek of sommer in die middel van die week. Dis ook ideaal indien ga...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Centurion, Gauteng

Sylvia's Gift Self-Catering Unit is in 'n sekuriteitskompleks in Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers of oornaggaste. Dis in Wierdapark-area naby die gewilde Mall@Reds-winkelsentrum...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Centurion, Gauteng

Lecawi Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Centurion. Dié gastehuis is stapafstand van die Celtis Rige-winkelsentrum en ongeveer 4 km vanaf die Mall at Reds-winkelsentrum, asook Forest Hill City m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die The Reeds akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za