Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Thornhill

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Thornhill van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Thornhill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thornhill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thornhill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thornhill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thornhill Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Thornhill

20% af Laaste Kans!
VanafR1 595
R1 276
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Uitenhage Farms

Thunzi Bush Lodge & Country Lodge is in 'n rustige toevlugsoord van kuswoud en bosveld geleë, en bied plattelandse selfsorgverblyf 30 km van Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad af. Verblyf word in 6 bekoorlike ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Uitenhage Farms

Forest Lawn Private Wildlife Estate is 'n afgeleë selfsorgkothuis op 'n heuwel, omring deur inheemse plantegroei op die Uitenhage Plase in Gqeberha (Port Elizabeth). Die kothuis spog met 'n mooi uitsig oor die vall...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Clarendon Marine, Beachview

Abalone Place is in die skilderagtige dorpie Beachview, 25 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap. Dié ten volle toegeruste selfsorg-woonstel is ideaal vir 'n wegbreek by die see, hetsy in die week, oor...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarendon Marine, Beachview

Dancing Dunes is in die Kusdorpie Beachview, dit is 30 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap. Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens het. Elke kamer het WiFi en tee...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarendon Marine, Beachview

'n Rustige wegbreekplek 500 m van die see met pragtige see-uitsig (golwe wat breek sigbaar) - 30 km van Gqeberha (Port Elizabeth) oppad na Jeffreysbaai. Bestaan uit 'n selfsorg volledig toegeruste woonstel. Familie...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Birds on a Rock is 20 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in Beachview en bied gehalteverblyf met verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing. Dis ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of 'n oornagstop. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarendon Marine, Beachview

16 Beach Music is in Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, 'n paartjie of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doending...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kabeljous, Jeffreysbaai

Sea-Esta Jbay House bied selfsorg-verblyf in Jeffreysbaai. Die perseel het 'n uitsig oor die Kabeljauws-strandmeer en -natuurreservaat en is net 200 m van die strand af. Verblyf is beskikbaar in 'n hoofhuis en 'n ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Kabeljous, Jeffreysbaai

Lagune View 15 is langs die strandmeer in Jeffreysbaai. Dit bied ruim selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde eenheid wat ’n uitsig oor die water bied. Hierdie woonstel bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 2...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Kabeljous, Jeffreysbaai

Jeffreys bay 3 Level Beachfront House skuil in die kusdorpie Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die huis is reg oorkant die Kabeljauwsstrand. Die huis het 'n alarmstelsel. Die huis het 3 vlakke, 3 slaapkamers, 2 badkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]