Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Timbavati Privaat Natuurreservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Timbavati Privaat Natuurreservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Timbavati Privaat Natuurreservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Timbavati Private Nature Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Timbavati Privaat Natuurreservaat Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R11 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Timbavati Privaat Natuurreservaat

Baobab Ridge Lodge is 'n privaat lodge in die lieflike Klaserie Natuurreservaat. Dit bied luukse, dog bekostigbare verblyf met lugversorging. Dit gee aan gaste toegang tot die ongelooflike bosveld en die moontlikhei...

Vanaf
R8 118
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Timbavati Natuurreservaat, Timbavati Privaat Natuurreservaat

Umlani Bushcamp is 'n klassieke Afrika safari-kamp wat op die private Timbavati Natuurreservaat geleë is. Dit is in die Groter Krugerwildtuinarea geleë waar die hekke weggehaal is. Hierdie outentieke, afgesonderd...

Vanaf
R14 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat

Simbavati River Lodge is 'n intieme en gesinsvriendelike kampplek wat op die Nhlaralumirivierbank in die hartjie van die wêreldbekende Timbavati Privaat Natuurreservaat gebou is. In die skadu van ou Jakkalsbessie- ...

Vanaf
R11 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Timbavati Privaat Natuurreservaat

Kambaku Safari Lodge is goed geleë en in die hartjie van die privaat Timbavati Natuurreservaat aan die westelike grens van die Kruger Wildtuin. Daar is geen heinings wat die vrye beweging van wild tussen die reserv...

Vanaf
R16 140
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Timbavati Privaat Natuurreservaat

Aan die oewer van 'n droë rivierbank staan die majestueuse Kambaku River Sands. Hiér sal gaste nie anders kan as om terug te sit en te ontspan nie. Dié onomheinde kamp is ideaal geleë op 'n rivierdraai met wild...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Timbavati Privaat Natuurreservaat

Vanaf
R7 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Xanatseni Private Camp is 'n kampplek met 'n grasdak wat absolute gerief voorsien terwyl jy die bekoring en die atmosfeer van 'n vervloeë safari-era kan geniet. Daar is 5 ruim kamers met en suite-badkamers en 'n...

Vanaf
R18 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante, Mpumalanga

Simbavati Hilltop Lodge is geleë in die asemrowende, wêreldbekende Timbavati Privaat Natuurreservaat in die Krugerwildtuin-omgewing. Die reservaat beslaan meer as 12,000 hektaar ongerepte wildernis. Wildkyk is alt...

Vanaf
R7 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Mpumalanga

Mafunyane Lodge is 'n klein lodge in die Klaserie Privaat Natuurreservaat wat deel vorm van die Groter Krugerwildtuin. Dié luukse lodge het slaapplek vir 8 gaste in 4 luukse suites wat deur 'n houtpaadjie verbind ...

Vanaf
R12 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Klaserie Privaat Wildreservaat, Mpumalanga

Die Amani Safari Camp is 'n volledig inklusiewe, luukse wildlodge op 3000 hektaar van die Klaserie Privaat Natuurreservaat geleë. Dié reservaat is deel van die Kruger Wildtuin. Hierdie kamp kan maklik bereik word ...

Vanaf
R17 840
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Klaserie Privaat Wildreservaat, Mpumalanga

Camp George is in die Klaserie Privaat Natuurreservaat langs die Krugerwildtuin geleë en bied gesinne, vriende en klein korporatiewe groepe wat op soek is na 'n privaat wild-ervaring. Camp George het slaapplek vir...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Timbavati Privaat Natuurreservaat akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Nasionale Krugerwildtuin blad indien jy na meer Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za