Geverifieerde Resensie
Transgariep
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transgariep bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1302 resensies.
"There is not much to see or do in Venterstad, but we enjoyed the guest house tremedously. It was a good stop on our way to the EC."
"Nie gerig op toerisme nie, eerder 'n oornagbestemming vir Gauteng en Wes-Kaap. Min tot geen aktiwiteite beskikbaar gewees in September-skoolvakansie nie tensy jy by Forever Resort bly."
"Baie mooi uitsig oor dam. Skoon. Vriendelike personeel by Rustiq Restaurant. Heerlik ontspan tussen goeie mense."
"Gariepdam is regtig baie gerieflike plek om oor te slaap veral as mens tussen die Kaap en Johannesburg reis. Dis mooi, skoon en die restaurante is ook baie goed."
"Ons was nie by die dam self nie, wel 'n vorige keer. Besigtiging moet bespreek word. Daar is uitstekende eetplekkies met heerlike geregte."
"Waschbank certainly adds to the attraction of the Gariep Dam. I am not so sure that the town does the same justice to Waschbank. The universal South African problem of litter and rubbish remained the same as we travelled up and down the country. If tourism is going to survive in South Africa, making destinations attractive is the answer."
"Grootste dam, baie geskiedenis in die omgewing. Definitief plek om oor te slaap en ook om die omgewing te verken."
"Venterstad self nie aanbeveel nie, maar gastehuise op plase in die omgewing is aanbeveelbaar."
"Ordentlike eetplek broodnodig. Ons het by die restaurant reg langsaan gaan eet en die kos was van power gehalte teen belaglike pryse."
"Ons slaap altyd op Gariepdam oor wanneer ons Kaap se kan toe reis. Gewoonlik goeie akkommodasie beskikbaar teen redelike pryse."
"Pragtige omgewing. Besoek gerus die Stijlhotel vir 'n ete. Pragtige uitsig oor Gariepdam."