Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Treasure Beach

3.8 / 5  
volgens 19 resensies
Lees regte resensies van Treasure Beach van 19 geverifieerde gaste.
Indien jy Treasure Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Treasure Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Treasure Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Treasure Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Treasure Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Treasure Beach

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR1 000
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Silver Tides bied selfsorgverblyf wat geskik is vir sakereisigers én vakansiegangers. Geniet gerieflike kamers en hartlike gasvryheid net 100 m vanaf die strand en naby plaaslike restaurante en winkels. Dit is die ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Ansteys Beach Self-Catering & Backpackers is op die Bluff net 50 m van Durban se strand af. Dit is die ideale basies vir gaste wat die omgewing wil verken. Verblyf is beskikbaar in selfsorgwoonstelle met slaapplek...

Vanaf
R1 322
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, Bluff

Wentworth Hotel is in die Bluff in Durban geleë, net 3 km van Ansteys Beach en 10 km van die middestad af. Gerieflike verblyf word in 'n verskeidenheid kamers aangebied met 'n en suite-badkamer of toegang tot die ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Arabella Holiday Apartments bied 'n selfsorg-woonstel in die Arabella-kompleks in Ocean View, the Bluff. Die kompleks is naby Anstey’s Strand, is 3 km vanaf Treasure-strand en 11 km vanaf die Kenneth Stainbank Nat...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Bluff

Acquila Guest House is die ideale verblyf vir 'n sakereis of vakansie in Durban. Die vriendelike eienaars, Leon en Nonnie Beneke, verseker goeie diens in die stil en rustige buurt, Bluff. Acquila Guest House het 2...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Ocean View, Ansteys Beach

Misty Blue B&B is stapafstand vanaf Ansteys-strand, en daar is 'n privaat paadjie wat daarheen lei. Ons bied gerieflike 4-ster-verblyf op 'n B&B-basis met uitsigte oor die Indiese Oseaan. Misty Blue is in die Bluff ...

Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grosvenor, Bluff

A Family and Friends Gastehuis is in Bluff in Durban geleë is en is 3 minute se ry van die plaaslike strande af. Die suites is pragtig versier met teëlvloere en eikehoutkaste. Daar is geriewe soos 'n TV met satel...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Grosvenor, Bluff

Hamelin Gastehuis bied B&B-verblyf in Bluff, Durban. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met uitsigte oor die hawe en die stad, naby 'n hele rits doendinge. Akkommodasie by Hamel...

Vanaf
R4 400
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Ocean Haven is in Ocean View, Bluff en bied verblyf aan ’n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Verblyf word aan tot 14 gaste in die ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, Bluff

Warm Horizon bied gerieflike selfsorgverblyf in die Bluff in Durban. Dit is naby winkelsentrums en verskeie strande. uShaka Marine World is omtrent 20 minute se ry van ons af en ons is ook na aan die Moses Mabida St...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Treasure Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]