Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Tuinroete
4.7/5

Lees regte resensies van Tuinroete van 15868 geverifieerde gaste.

Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tuinroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuinroete akkommodasie

Bladsy 13 - 3566 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 742
per nag (plek vir 2)

Teniqua Treetops is 20 km van Sedgefield af en bied selfsorgverblyf in 'n unieke boomtop-oord met 8 eko-vriendelike...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 742
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense

Acacia Cottage is die perfekte privaat selfsorgwegbreek op 'n plaas in Prince Albert en is binne stapafstand van re...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

86 on Jubilee bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n lieflike erfenishuis in 'n rustige woonbuurt in Oudtshoorn. Da...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 4)

17 Whale Rock Gardens is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping en is in die skilderagtige omgewin...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 4)

The Whale Place

Selfsorg in | Witsand, WitsandTuinroete
Vanaf
R3 100
per nag, vir 8 mense

The Whale Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 4 slaapkamers wat reg op die strand in Witsand geleë...

Braaiplek
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R2 899
per nag (plek vir 6)

Livingstone Villa is 'n luukse, selfsorgvilla in Wildernis met 'n asemrowende uitsig oor die see. Gaste kan dolfyne...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 899
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense

Annelie nooi jou uit om kwaliteittyd by haar gastehuis, wat sy self bestuur, deur te bring. Oue Werf, circa 1857, i...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag, vir 2 mense

Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 2)

Island Flip Flops is 'n bekoorlike ateljee op die eiland Segdefield, Knysna en bied gerieflike verblyf met verhit-e...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 4)

2 Greenpoint Mews is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die hartjie van Plettenbergbaai. Die ruim woons...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 4)

33 Rooibok Avenue

Selfsorg in | Reebok, ReebokTuinroete
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 8)

33 Rooibok Avenue is 'n selfsorg-eenheid in Rheebok, naby Klein-Brakrivier en net 10 km vanaf Hartenbos tussen Geor...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 8)

“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hier is...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem