+76
Selfsorg in George

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins

15% AF!
Winteraanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins is uniek ontwerpte pods wat sonkrag gebruik en tussen ander eenhede op die skilderagtige Buff and Fellow-plaas, 'n buffelteelplaas, geleë is.

Verblyf word in 2 eko-pods gebied en is ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n ontspannende en luukse romantiese wegbreek. Die eko-vriendelike pods spog met uitsigte oor die rivier en het elk 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n groot bad, wasbak en 'n toilet, asook 'n buitestort. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Elke pod het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n sitarea en 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad.

Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins is die perfekte plek om op die Groot-Brakrivieroewer te ontspan en is stapafstand vanaf Suiderkruisstrand.

Daar is 'n klein verskeidenheid wilde diere wat dikwels langs die dam wei. Aktiwiteite op die plaas sluit wynproe, voëlkyk, fietsry, 'n buffeltoer, visvang en ontspan langs die vuur in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sean C
Saam met lewensmaat
5.0
Natuurlewe gekombineer met pod-bad en luukse verblyf is 'n wenresep! Wow, wat bederf. Die "pod"-bad saam met braai, bier, wyn, watervoëls, naggeluide,...
Sien meer
Mei 2026
Samantha N
5.0
Our new favourite. Rating on behalf of my folks - We had such a wonderful stay here. The accommodation itself is absolutely stunning, w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Andre S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! One of the most private hidden gems! So peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Pj E
Saam met lewensmaat
4.6
Spesiale plek! Dit was huweliksherdenking om te onthou! Dit was baie spesiaal. Kolkol bad was die beste en akkommodasie regtig uniek en ongelooflik. G...
Sien meer
Des 2025
Tienie M
Saam met lewensmaat
5.0
In person this place offers much more than the photos show. Our stay was amazing! The view, accommodation and customer service were gre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Frikkie Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eco Pods @ Buff and Fellow Eco Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 895
15 % AF
R2 895 R2 461
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 895
15 % AF
R2 895 R2 461
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 895
15 % AF
R2 895 R2 461
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R102, Buff and Fellow, George, 6535, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f49ae1367a4f26a304af8f484c7b949c3a52ffc56bd0dc653eabd3a7f3b2ee5469d87bf08f4484cd43ff8d3771815560663?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 895 nouVanaf R2 461 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 R102 Buff and Fellow 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.021278781746 22.302496739369
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang