Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Ria S. - 14th April 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
You always go back.
Tracy-lee G. - 13th April 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Ons gunsteling vakansiedorp!
Theresa D. - 13th April 2021
staying in De Rust, Tuinroete
Wonderlike klein plattelandse dorpie met interessante winkeltjies en mense.
Hilda N. - 13th April 2021
staying in Tuinroete
Dit bly maar die nommer 1 reisbestemming in die land!
Nico V. - 13th April 2021
staying in Sedgefield, Tuinroete
Heelwat aktiwiteite om te beproef.
Leandri E. - 13th April 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
A great family destination.
Ruda M. - 13th April 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Beveel dit vir almal aan!
Andries S. - 13th April 2021
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Awesome plek.
Meagan M. - 13th April 2021
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plettenbergbaai is oor die algemeen ’n pragtige dorpie.
Celese B. - 13th April 2021
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Ons het verlief geraak op Plett. Pragtige skoon plek met baie om te doen en sien, vriendelike mense. Beslis een van ons nuwe gunsteling vakansieplekke!
Gerrit K. - 8th April 2021
staying in Buffelsbaai, Tuinroete
Kom al vir die laaste 17 jaar na Buffelsbaai en elke keer 'n goeie experience,10/10!
Pieter G. - 8th April 2021
staying in Vleesbaai, Tuinroete
Parys? Nee. Italië? Nee. Venesië? Nee. Eilande? Nee. Vir wat so vêr gaan soek as Vleesbaai op jou drumpel is! Sandstrande, gematigde klimaat, lekker swemareas, stap waar jy wil, selfs rotslangs, poele en poeletjies, kinders se droom - mens wil amper sê dis naby aan hemels!
Melanie F. - 7th April 2021
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Lekker vakansieplek, sal weer daarheen gaan.
John Henry S. - 7th April 2021
staying in Joubertina, Tuinroete
Stil gemeenskap, maar tog interessante mense.
Elmana B. - 7th April 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Uiters uitstekende plek. Omgewing is altyd mooi en groen.
Cecilia S. - 7th April 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie lekker dinge om te doen. Lieflike strande.
Peter D. - 7th April 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
We enjoy Mosselbay. This is our third holiday.
Retha T. - 7th April 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtig!
Emma H. - 7th April 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Daar is nie juis baie klerewinkels in die sentrum nie, net 'n Pep.
Marileze K. - 7th April 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Dit is die mooiste plek en ek sal altyd teruggaan Wildernis toe vir 'n vakansie.
Olive T. - 7th April 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Pragtige plek en lekker see.
Andre J. - 6th April 2021
staying in Vleesbaai, Tuinroete
Vir lekker rus, gaan kuier by Son en See. Sonder twyfel, goeie waarde vir jou geld.
Cecelia H. - 6th April 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Stilbaai is the place to be.
Hilda C. - 6th April 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai sal altyd ons go to place wees. Fantastiese plek daar is baie aktiwiteite en mooi plekke om te sien.
Thumeka S. - 6th April 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Beautiful.
Erika S. - 6th April 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Pragtige dorp!
Ian K. - 6th April 2021
staying in Witsand, Tuinroete
We had never been to Witsand before and we are now hooked!
Tinus V. - 6th April 2021
staying in Tuinroete
My hartsplek.
Tanya V. - 6th April 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Heerlike verskeidenheid restaurante.
Anton S. - 6th April 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
The best of South Africa for any traveller!
Elizabeth D. - 6th April 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai bied jou alles as 'n vakansiebestemming.
Hester P. - 6th April 2021
staying in Tuinroete
Daar is net een roete en dit is die Tuinroete. Altyd iets om te sien of te doen en die beste van alles is die pragtige paaie sonder slaggate, skoon en netjiese strate en parke.
Ak W. - 6th April 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is my vakansiedorp, die mooiste dorp. Ons Weskus is baie mooi, maar ek gaan weer in Desembervakansie daar kom hou.
Wendy G. - 6th April 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Knysna is pragtig soos altyd.
Johan V. - 6th April 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Goeie toerisme vakansiebestemming, vanaf Danabaai to Groot Brak.
Dirk En Petra I. - 6th April 2021
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Really nice and friendly place. All kinds of tourist attractions.
Nikki F. - 6th April 2021
staying in Boggomsbaai, Tuinroete
Lovely place!
Ruben L. - 6th April 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekker kuierplek.
Farren M. - 6th April 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Mense baie vriendelik, soms onwelkom gevoel maar in die minderheid.
Jeanine G. - 6th April 2021
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield is a hidden gem. We will definitely return soon.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za