Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.63 uit 5 gekry volgens 5239 resensies.
Adele S. - 19th February 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
'n Fantastiese strand, maar ek kan dink dat dit oorvol is gedurende die seisoen.
Zandra W. - 19th February 2019
staying in Brenton-on-Sea, Tuinroete
Ek het tussen Buffelsbaai en Brenton-on-Sea 'n plastieksak vol meestal plastiek rommel opgetel. Dit was geen moeite nie, maar morsjorse gaan maak dat die Blouvlag-status nie behoue gaan bly.
Nolan G. - 19th February 2019
staying in George, Tuinroete
Te min om te doen in dorp.
Andre D. - 19th February 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Dit is 'n heerlike en veilige vakansiebestemming.
Monica D. - 19th February 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Wat 'n pragtige plek.
Marlene C. - 19th February 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Ons geniet Wildernis al vir baie jare, en omgewing heerlik om in te ontspan.
Sienta F. - 18th February 2019
staying in Victoriabaai, Tuinroete
Heerlike outydse strand.
Lizette V. - 18th February 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis bly die beste. Goeie restaurante, vriendelike mense.
Suna C. - 18th February 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Dis die beste!
Magdalena C. - 18th February 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Superb!
Coenraad S. - 18th February 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
Baie goed geleë en lekker vakansie atmosfeer.
Louanne D. - 18th February 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lieflike plek.
Trienie V. - 18th February 2019
staying in Calitzdorp, Tuinroete
Die dorp is 'n uitstekende toeristebestemming, net jammer die droogte is besig om sy tol te eis.
Gideon T. - 18th February 2019
staying in George, Tuinroete
With the surrounding backdrop of the mountains and tranquil surroundings and nearby towns to visit makes George a pleasant town to stay for a weekend away. Highly recommended.
Annelie G. - 18th February 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Die ekstralang strand is 'n absolute bonus en dan ook die dolfyne en bokkies wat gereelde besoekers is. Ek dink net daar moet meer klem gelê word op die feit dat dit 'n baie steil omgewing is. In baie beskrywings van huise word gemeld dat daar maklike toegang tot die strand is, maar dan is daar ongeveer 100 trappe na die strand. Indien 'n mens fiks en gesond is, is dit nie 'n probleem nie, maar enige persoon (jonk of oud) met knie of rugprobleme gaan sukkel om by die strand uit te kom vanaf meeste huise met privaat toegang tot die strand. Ek dink dit moet ook net genoem word dat dit nie regtig 'n veilige swemstrand is nie.
Madeleine S. - 18th February 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Die mooiste, skoon strande.
Wilhelm N. - 17th February 2019
staying in Tergniet, Tuinroete
Baie poele is sigbaar tussen die rotse met laagwater. Dit is ideaal vir kleinerige kinders om in te speel.
Verena T. - 17th February 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Just a city - no more. Little information at the tourist office. Tourist Office is hided in a side street and so no easy to find.
Sandra F. - 17th February 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Dis een van my nuwe gunstelinge.
Naomi B. - 17th February 2019
staying in Calitzdorp, Tuinroete
'n Dorpie waaroor tyd ongesiens verbygegaan het. Maak tyd om die besondere plekkie te ontdek en te geniet.
Estelle M. - 17th February 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
The most friendly community.
Burnett B. - 16th February 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Good old fashioned town.
Brenton B. - 16th February 2019
staying in Robberg, Tuinroete
Robberg is 'n pragtige plek met baie om te sien en te doen.
Hussein B. - 16th February 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
I love it. You can feel the holiday magic in the air.
Doret V. - 16th February 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Lieflike stil rustige strandjie (miskien die feit dat dit in die week was wat dit so lekker rustig en stil gemaak het). Die roomysstalletjies onder langs die see is 'n besoek werd.
Sue K. - 15th February 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Beautiful scenery.
Gerhardt M. - 15th February 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Awesome beach!
Louise V. - 14th February 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
Very beautiful destination with good weather most of the year. One of the most beautiful places to visit with a lot of history. See you again soon.
Ronel B. - 14th February 2019
staying in Gouritsmond, Tuinroete
Rustige stil dorpie.
Gloudina B. - 13th February 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
Vriendelike mense - smiles en hallo's by almal wat verby stap.
Anja S. - 12th February 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Mooie stad. Buffelsdrift prachtig.
Azetta D. - 12th February 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lekkerste vakansieplek.
Chris B. - 12th February 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Vir baie jare al ons gunsteling vakansiebestemming.
Elma T. - 11th February 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn has many attractions, and unfortunately our stay was too short to see everything. But we will be back again.
Bea M. - 11th February 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos lieflik. Sal graag weer wil gaan kuier.
Abigail V. - 11th February 2019
staying in Blanco, Tuinroete
Die mense is baie vriendelik, dit was lekker om in die dorpie te kuier.
Leon F. - 11th February 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Mooi omgewing.
Skalla .. - 11th February 2019
staying in De Rust, Tuinroete
De Rust is 'n rustige mooi dorpie!
Anita D. - 11th February 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
'n Ware juweel vir die wat will wegkom van die gejaag.
Maggie M. - 11th February 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Dit is 'n pragtige plek en 'n wonderlike restaurant naby. 'n Mens kan ook heerlik op die strand stap.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za