Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Tuinroete

Traveller's Rest

"Dit is pragtig."

Stilbaai, Tuinroete

Lulu's Cottage

"I loved this seaside town. The communtiy was very friendly and helpful. What a beautiful and peaceful little gem. The amount of quality eateries was incredible. We need to give a shoutout to" Daves Kitchen" it was exceptional and "Coffee and Cream", if I could I would pop in there every day, what a gorgeous coffee shop, definitely my favourite. The coffee was great and the food excellent. We will most certainly be coming back to Stillbaai. We fell in love."

George, Tuinroete

Ambiante House

"Eiendom is baie duur!"

George, Tuinroete

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed

"Pragtige plek en natuurskoon. Nabygeleë strande maklik bekombaar."

Heidelberg, Tuinroete

Outpost Self-catering

"Uitstekende Spar-winkel."

Mosselbaai, Tuinroete

Paradise Found

"Mosselbaai is wonderlik. Vir die laaste 10 jaar of meer gaan ons gereeld daar kuier. Wat my eintlik getref het is die toename in verkeer op 'n weeksdag. Die plek is vir my baie besiger."

Mosselbaai, Tuinroete

Bliss@Nautica

"Ongelooflik. Beslis een van my gunstelingplekke."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"A 10-minute drive from Old Mill Lodge and Restaurant Oudsthoorn to Cango Caves. Less than 10 minute's drive where we went for Camel riding. Oudtshoorn is one of the safest and clean places in South Africa. Tourist attraction Outeniqua Pass is between George and Oudtshoorn. The nearest towns not far from Oudsthoorn are George and Mosselbay."

George, Tuinroete

Green Pastures Guesthouse

"Great roads, beautiful mountains, lots of coffee shops, and beaches close by. The GoGeorge bus drivers are a little bit insane though!"

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Oppi See

"Groot-Brakrivier is 'n ongelooflike lekker dorpie perfek geleë tussen Mosselbaai en George en naby 'n klomp strande, maar het ook self 'n baie lekker strand en mens kan als wat mens nodig het in die dorpie self kry, baie oulike eetplekkies ook in dorpie self. Veilig en rustig, lekker plek vir draf of fietsry! Sal defnentief terugkeur."

Mosselbaai, Tuinroete

Beach @ 100 meter

"Die verkeer tussen 06:00 en 19:00 in die omgewing van die verblyf is 'n nagmerrie. Dit kon net sowel hoogseisoen gewees het. Geen verandering aan die situasie sedert my vorige verblyf hier 9 jaar gelede nie."

Mosselbaai, Tuinroete

Aquamarine Guest House

"Beste en skoonste dorp in Suid Afrika."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"My grootword-dorp en ek sal dit altyd onthou. Party strate kort egter n oordoen."

Mosselbaai, Tuinroete

Vista Bonita Apartments

"Beautiful clean city-friendly and helpful people with awesome views food is divine and the wine is the best."

Oudtshoorn, Tuinroete

Turnberry Boutique Hotel

"Ons was net een dag daar, maar daar is te veel om in een dag te sien, twee dae sou beter wees."

George, Tuinroete

The Frangipani Self-catering

"George is 'n pragtige skoon dorp! Die weer is wonderlik en die uitsig van die pragtige berge laat mens werklik voel of jy met vakansie is!"

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Bergland Vakansiehuis

"Lieflike skoon strande, wandelpaaie en strate. Uitstekende toeristebestemming."

Mosselbaai, Tuinroete

Aloe Ridge Self-Catering

"Vriendelike mense en prentjiemooi."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Abby 7

"Baie lekker dankie. Groot-Brakrivier was vir my 'n aangename verrassing."

Wildernis, Tuinroete

AfriCamps at Oakhurst

"Ongelooflike mooi plek, skoon en netjies. Al wat ek kan sê is; magic!"

Mosselbaai, Tuinroete

Lilla-Bett Self Catering Accommodation

"Daar is so baie om te doen en sien. Sal beslis meer tyd moet maak en meer gereeld kom."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Beker Loop Oor

"Baie sentraal om ander plekke te besoek."

De Rust, Tuinroete

De Rusty Farm

"Dit is 'n idilliese dorpie."

George, Tuinroete

Outeniqua Inn

"Nice place to travel to."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang