Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Ons gaan al 30 jaar na die area, maar dit raak nou te besig selfs buite seisoen. Dit was nogsteeds baie aangenaam."
"Mooi dorpie, dink net vakansietye gaan dit baie besig wees! Verkies buite-seisoentyd."
"Variety of restaurants, and activities available in close vicinity. Clean beaches. Lovely walking trails."
"Pragtige natuur, lekker stap-, roei- en strandaktiwiteite. Goeie restaurant naby aan die strand."
"Stilbaai in geheel lyk heel veilig. Dit het 'n voorkoms asof jy jou voertuig kan oop los sonder dat iemand daarin sal krap. Maar ek sal dit vir enigeen aanbeveel."
"Oudtshoorn is vir my baie sentraal. Baie plekke om te besoek. Passe om te ry. George en Mosselbaai baie naby om vir 'n dag na uit te ry."